Category: Bybel berymings
-
In ons verhouding is daar ‘n breuk,maar die Here het deure oopgemaaken deur ons versprei die reukvan ware kennis wat harte raak. (II Kor 2:12-14) Julle is Christus se brief,deur ons geskryf, nie met ink,maar met God se Gees.Nie op klip, maar op harte van vlees. (II Kor 3:2-3). Ons is soms verdruk,maar nie teneergedruk.Ons…
-
Praat in tale sonder liefde,is soos ‘n klinkende metaalen ‘n galmende simbaal. Al het ek al die kennis geleer,en ek het geloof in die Heer,is ek niks sonder die liefde. Al gee ek alles wat ek het weg,selfs my ligaam, is dit slegen baat dit niks sonder liefde. Liefde is…geduldigen vriendelik. Maar nie…afgunstig,grootpraterig,verwaand,onwelvoeglik,en liggeraak. Liefde…
-
Dis die Gees wat die gawes gee. (I Kor 12:4,11)Die Here gee opdragte daarmee. (I Kor 12:5)God bring die kragtige werkinge in stand. (I Kor 12:6)Dis tot voordeel vir almal in die land. (I Kor 12:6) Ons is almal een liggaam,so werk al die gawes saam. (I Kor 12:14, 27)As een van die lede ly,is…
-
As jul in gewetensake mekaar nie verstaan,pak dit in ‘n gesindheid van liefde aan. (I Kor 8:1). Paulus, kan ons afgodsvleis wel eet?Dis nie almat wat die waarheid weet: (I Kor 8:7).Daar is net een God, moet jy verstaan. (I Kor 8:2)Dis nie deur kos wat jy nader aan Hom gaan. Jy wen of verloor…
-
Paulus antwoord dit wat die Korinthe vra:Die vraagstuk hier is hoe om jou sedelik te gedra. Die Korinthe het hul in onsedelikheid begeef‘n man en sy stiefma het as egpaar saamgeleef (I Kor 5:1-2)Sulke mense moet julle onder julle uitveeg‘n Bietjie suurdeeg deutrek die hele deeg! (I Kor 5:6) Julle kan nie uit hierdie wêreld…
-
Ek beveel suster Febe by julle aan,ek vra julle om haar by te staan. (Rom 16:1-2) Ek wil groete vir Priscilla en Akwila oordraag – hulle het hulle lewe vir my gewaag.Groete aan al die gelowiges daar,wat in hulle huis daar vergaar. (Rom 16:3-5) Groete ook aan Andronikus en Juniaswat saam met my in die…
-
God is die bron van standvastigheid,streef daardeur na eensgesindheid.Gee so deur een mond lof en eeraan God die Vader van Jesus ons Heer. (Rom 15:5-6) Christus het jou mos aanvaar,aanvaar daarom ook mekaar.Ek beklemtoon weer:Dit lei tot God se eer. (Rom 15:7) Christus het die waarheid onthuldeur God se beloftes te kom vervulen ook dat…
-
As julle die verskille nie op kan klaar,moet jy die swakke in die geloof aanvaar.Een dink jy mag net groente eet,terwyl die ander van beter weet.Wie is jy dat jy jou mag verbeeljy het die reg om ander te oordeel? (Rom 14:1-4) Oor die verskille moet jy leer:Doen dit wat jy glo tot God se…
-
Jy moet jou onderwerp aan owerheisdgesag,want God stel hulle aan en gee hulle die mag.Wie dus teen owerhede in opstand kom,kom in opstand teen verorderings van Hom. (Rom 13:1-5) Jy moet niemand iets skuld behalwe dat jy hom liefhet,dis die volle uitvoering van die hele wet:Jy mag nie egbreek pleeg,jy mag nie moord oorweeg,watter gebod…
-
Moenie aan die sondige wêreld gelyk raak,maar laat God julle denke nuut maak.So kan jy onderskei wat is God se wil in jou taak,wat is vir Hom goed, aanneemlik en volmaak. (Rom 12:1-2) Moenie dink jy kan op jou eie – wees in jou geloof beskeie.Elke lid in die liggaam is daarmet take verskillend van…
