Category: Bybel berymings


  • Ehud

    Toe die Israeliete weer afdwaal,begin die siklus hom herhaal.Eglon het die Palmstad verslaanen die volk word sy onderdaan. (Rig 3:12-14) In nood het gebede weer opgeskieten God stuur Ehud die Benjaminiet.Hy was sterker in sy linkerhandmet ‘n swaard aan die ander kant. (Rig 3:15-18) Ehud het aan Eglon belasting betaalmaar by Gilgal draai die verhaal.Afgodsbeelde…

    Continue Reading


  • Otniël

    Die Here het van die nasies met rus gelaatsodat die volk in oorlogservaring kon baat.Hy wou ook kyk of hul gehoorsaam sou weesin wat sy gebooie en voorskrifte lees. (Rig 3:1-5) Die Israeliete het met die ander nasies begin trou – dit het gelei dat hulle hul afgode begin vertrou…God het hulle deur die vyand…

    Continue Reading


  • Here, wie moet eerste gaan veg?Juda is eerste – maak julle reg.Ek gee die land in jou magen so wen Israel die eerste slag. (Rig 1:1-4) Hulle het Adoni-Besek se duime en tone afgesny.“Ek het dit met sewentig konings gedoen,” sê hy.God het dit alles gesienen my die straf gegee wat ek verdien. (Rig 1:5-7)…

    Continue Reading


  • Op die Saterdaghet Satan gewag:Jesus is die graf inhet ek oorwin? Die gesig van die boekrol is met my gedeel:Beide kant vol geskryf en met sewe seëls verseël.Ek het bitterlik gehuil en baie hartseer geraak,want niemand was waardig om die boek oop te maak! (Op 5:1-3) Die ouderling het vir my geskreeu:“Hou op huil! Kyk…

    Continue Reading


  • Wat jy nog van Paasfees moet verstaan,Jesus het die Sondag uit die graf opgestaan! (Mark 16:9)Hy het die dood oorwinen opgevaar die hemele in. (Rom 8:34) Hoe vertroostend vir ons Sy taak:“Ek het reeds vir julle sonde betaal –Ek gaan om vir julle plek gereed te maak,dan sal ek julle na My toe kom haal.…

    Continue Reading


  • Toe Johannes Jesus sien, sê hy van Hom:“Dáár is die Lam – Hy het vir sonde gekom!” (Joh 1:29)So maak hy seker dat jy nie mis leesdat sy verhaal opbou na die paasfees: Voor die viering van Paasfees het Jesus reeds verstaanSy tyd het gekom om na Sy Vader toe te gaan. (Joh 13:1)En so…

    Continue Reading


  • Na nege plae wou die farao nog nie leer,toe sê Moses vir die farao: “So sê die Heer: Teen middernag sal Ek deur Egipte gaan, en elke eersgeborene sal dood neerslaan. (Ex 11:1-5) So sal jy met die kroonprins se lewe betaalen ook die seun van die slavin wat koring maal.Die hele Egipte sal hartverskeurend…

    Continue Reading


  • Paas tekste


  • Jerigo

    Rondom Jerigo was hoë mure gebou.Dit het al hulle vyande uitgehou. (Jos 6:1) Julle moet priesters met ramshorings vat,loop dan vir ses dae een keer om die stad.Op dag sewe moet julle sewe keer daarom haas,die priesters moet dan op die ramshorings blaas.Ek laat die mure inval as Ek dit hoor,gaan reguit vorentoe en klim…

    Continue Reading


  • Josua se laaste taakwas hierdie toespraak: Julle het telkens gesien,God gee wat julle nie verdien.Die getroue God moet julle loof:Hy gee die land soos Hy beloof. (Jos 23:1-5) Julle moet sterk staan in die uitvoering van die wet.Moenie links of regs afwyk van dié riglyn wat jul hetanders gaan die versoekings julle insuigen gaan julle…

    Continue Reading