Category: 01 Pentateug


  • Sewe skeppingsdae

    God was in die begin daar gewees,swewend oor die water was die Gees. God het alles gemaakdeur skeppende spraak:“Laat daar lig wees!”en dit was so op dag een gewees. Die uitspandel tot aan alle kantedIe land, see en alle plante,son, maan en ster het die hemel versierlug en see is gevul met voëls en seedier.…

    Continue Reading


  • Job oorsig

    Job oorsig

    God Het jy my dienaar Job gesien? 1:8 Daar is niemand wat my só opreg dien. Satan U beskerm hom en maak hom ryk Hy sal U vervloek as dit van hom wyk. 1:11 Job Die Here het gegee en neem toe weer Prys die naam van die enigste Heer! 1:21 Job se vrou Al…

    Continue Reading


  • Die krokodil

    God:Het jy my dienaar Job raak gesien? (Job 1:8)Daar is niemand wat my só opreg dien.Satan:U beskerm hom en maak hom rykHy sal U vervloek as dit van hom wyk. (Job 1:11) Job en sy vriende het pratend gesoekna die oorsaak uit elke moontlike hoek. (Job 3-37)Daarna het God uit die stormwindbegin praat met Job,…

    Continue Reading


  • My beste jare is verby,toe was God nog by my.Ek het oral voorspoed geniet,dikmelk en olie is op my uitgegiet. (Job 29:1-6) Daardie tyd het ek na die stadspoort gegaanen jongmanne het in respek opsy gestaan.Ou manne het eerbiedig opgestaan,die vernames se stilte het eer beaam. (Job 29:7-10) Ek het roepende armes gered,weeskinders gehelp met…

    Continue Reading


  • Bildad, het jou gepraat my nou gebaat?Met wie se hulp het jy nou gepraat? (Job 26:1-4)Al voel dit of God net fluister,sal ek eerder na Hom luister: Die hemel het God oor die leë ruimte gesprei.Die aarde laat hang waar niks is nie – dit doen Hy!Hy maak water in wolke bymekaar.Hulle skeur nie oop…

    Continue Reading


  • As ek maar geweet het waar om God te vindsou ek na sy woonplek toe gaan as kinden my saak vir Hom vertel, my pleidooie aan Hom stel. (Job 23:1-4)As ek my onskuld by Hom afsmeek,sal my Regter my mos vryspreek? (Job 23:5-7) Maar ek is moedeloos – Ek kry Hom nie oos.Al soek ek…

    Continue Reading


  • Job:Luister na my en gee vir my omKyk na my en staan verstom.Waarom mag ek nie my ongeduld betoon –Ek kla by God sonder om Hom te verloon? (Job 21:1-5) Die goddeloses se lewensbestaan:Waarom word hulle ryk en vernaam?Vrede, voorspoed en vrugbaarheid –om God te dien is sinloosheid. (Job 21:6-15) Van hulle bly ek eerder…

    Continue Reading


  • Toe het Job weer gepraat: Dink julle net julle het raad? (Job 12:1-2) Vra eerder die diere om julle te leer,die voëls om te vertel van die Heer.Hulle weet God het alles gemaak,dié wysheid kom soos jy ouer raak. (Job 12:7-12) By God is wysheid en krag, by Hom is raad, insig en mag. (Job…

    Continue Reading


  • Job:Wie kan sy saak teen God kan wen?Jy sal nie eers een vraag uit duisend ken!Hy het die hemel soos ‘n tent gespanHy hou die golwe van die see in bedwang. (Job 9:1-13) Hoe kan ek antwoord as Hy spreek?Ek sal my Regter om genade smeek.Al is ek onskuldig in die saak,my woorde sal my…

    Continue Reading


  • Vergewe?

    Job:As die skaal my ellende ‘n gewig moes gee,sou dit swaarder weeg as die sand van die see. (Job 6:1-3)Help my om te verstaan, dan sal ek stilbly.‘n Bestraffing van julle is nie wat ek wil kry. (Job 6:24-25)Wie medelye met ‘n vriend as ‘n las beskouis soos ‘n droë spruit, vir hom wat dors…

    Continue Reading