Category: Covid


  • My Covid lied

    Anneli, jy wat dowe leerders kon laat sing, jou lied het my deur die Covid tyd gebring. Dit deurweek my elke oggend oppad na werk om my vir die harde dag te versterk… “Die Here is om jou, die duister word lig Hy laat jou lamp helder skyn.” Vir baie ontvanklikes in die hospitaal kon…

    Continue Reading


  • Vir baie daestukkend en verslaeDood en seer oral om my heen.Vader, daar sterf nog een.Niks maak sin.My bydrae is so min. My kind, jy was nie alleen.Ek was saam met jou by elke een.Oor elke pasiënt wat jy buk,los jy ons vinger afdruk.Jy het ‘n stukkie van my afgesmeerelke liewe keer. Ek weet jy is…

    Continue Reading


  • Die Covid golwe

    Soos die tweede Covid golf nou lig, skryf ek aan jou hierdie gedig, want ons altwee se emosies moet uit voor die derde golf ons weer stuit… Die groter gulpende golf het hierdie keer ons boot se seile met die dood geskeur. Avbob ‘n daaglikse gesig in die hosptiaal om iemand se geliefde te kom…

    Continue Reading


  • Krag vir vandag

    Abba, ja my hemelse God en Vader,dankie dat ek vanaand weer tot U kan nader.U weet elke greintjie van my lyf is moegen hoe het ek die afgelope week geswoeg. Kan ek een aand deurslaap, wil ek vra,maar ek sit eers weer vandag se hartseerhier by U deurboorde voete neer,want hierdie las kan ek nie…

    Continue Reading


  • Sewe tot sewe,ek veg vir sy lewe. Die ou oom se paniekbevange oëwat bokant die masker uitstaaren met sy gehoor apparaat onklaar,maak my so diep bewoë… Dokters en ander kan kom en gaan,maar by sy bed moet ek bly staanen dit terwyl ek die tekens verstaan,waar die virus met hom heengaan… Natgesweet onder lae van…

    Continue Reading


  • Vier uur

    Vier uur op die eerste dag kom die sms waarvoor ek wag, ja, sluip Covid in soos ‘n dief: Jy is positief… Vier uur wasem teen die kar se ruit: ongevalle te vol, ek kan eers in as iemand uit. Ek kyk hoe die ligte van die ambulans patroontjies op die lykwa dans… Die intensief…

    Continue Reading


  • Sewe tot sewe

    Die gediggie het wyd gedraai. Solidariteit het hom ook nou opgneem: Sewe tot sewe,ek veg vir sy lewe. Die ou oom se paniekbevange oëwat bokant die masker uitstaaren met sy gehoor apparaat onklaar,maak my so diep bewoë… Dokters en ander kan kom en gaan,maar by sy bed moet ek bly staanen dit terwyl ek die…

    Continue Reading