Category: Kanker


  • 7“Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, 8of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. 9Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie?…

    Continue Reading


  • Vir die dokter ‘n vraag: Iets hier binne knaag? “Bloedkanker verteer, geen witbloedselle meer…” Die “gesonde” mense is aan die jaag die druk van die lewe knaag. soos kanker word almal verteer Niks oor om Satan te keer… Mevrou jy sal moet isoleer, met chemo en nog meer. ‘n Stamseloorplanting sal wees die enigste om…

    Continue Reading


  • Chemo deur ‘n lyn oase soek in somerwoestyn… Sandstorm van kanker – God die enigste anker.   Verbleek van naar, maar Gees is daar. Vir elke vallende haar troos ‘n herfsblaar.   Winter kille broos, maar nie moedeloos, want reg deur pyn die siklus soewerein.   In soeke na rede bring Jesus lentevrede: Bloeiselvreugde oorspoel…

    Continue Reading


  • Towel of love

    A small towel especially for you as reminder: God will come through. He will turn every heartbroken “Why?” into an exclamation: “On Me you can Rely!” When hardships make you sweat, make your towel soaking wet. On the back of your neck it will sooth – Soon your road will feel smooth! When sorrows blur…

    Continue Reading


  • Kanker

    Here dit maak my so seer om te sien hoe kanker my geliefdes verteer. Ag Here, gee my raad: Ek weet nie hoe om met hulle te praat… Ag Here, die gesinne lyk so broos. Hoe kan mens hulle troos? Here, wat gaan tog hier aan Hoe kan mens dit verstaan? Dit gaan so goed…

    Continue Reading