Category: Bybel berymings


  • My erediens

    Wees lief vir jou Christen broeren gasvry as ‘n vreemdeling inloer,Behandel gevangenes asof jou ook daaren wees in die huwelik getrou aan mekaar. (Heb 13:1-4). Julle moet geldgierigheid verset:Wees tevrede met wat jy het! (Heb 13:5)Die Here sal jou nooit verlaatwees daarom nie bang vir ’n ander se daad. (Heb 13:6) Onthou in elke dag…

    Continue Reading


  • Sinai en Sion

    Sinai was ‘n tasbare bergwaar julle jul gesig moes verberg.Dit was ‘n brandende vuur en donderwolkwaar Moses God se boodskap moes vertolk. (Heb 12:18-21, Deut 4:11-12, Eks 19:16-19, Eks 20:18-20). By die Sionsberg hoef julle nie te bewe:dis die stad van die God wat lewe.Miljoene engele is feestelik vergaaren die wat se name opgeteken is,…

    Continue Reading


  • Die tyd is te min om te vertel van elke verhaal,van rigters en konings wat oorwinnings behaal.Vuur is geblus en vir leeus was hule nie bang,want hulle het in swakheid krag ontvang. (Heb 11:32-34). Vroue het in geloof hul kinduit die dood teruggevind.Ander gelowiges wou nie vir vrylating betaal,met die wete: Hulle word vir ‘n…

    Continue Reading


  • Dink terug aan vroeër dae:Julle het gely sonder om te kla.Julle het in die stryd staande geblyen saam met die gevangenis gely. Julle het met blymoedigheid aanvaartoe hulle julle besittings vir hulle vergaar,want julle heg nie daaraan waarde:Julle besitting is beter en blywend in waarde (Heb 10:32-34). Moenie prysgee om in geloof te vertrou:Dit hou…

    Continue Reading


  • Die erediens

    In die tabernakel was daar ‘n kandelaar:Dit het gesimboliseer God was daar. (Heb 9:2; Op 1:12-13,20)Die tafel met offerbrode het verklaardie volk is vir Sy sorg dankbaar. (Eks 25:23,30; Lev 24:8-9) Die Allerheiligste was toe met ‘n gordyn. (Heb 6:19; Heb 9:3; Heb 10:20)Net die Hoëpriester kon voor God verskyn. (Heb 9:8).Die gerubs het die…

    Continue Reading


  • Ons het ‘n volmaate Hoëpriester, dis ‘n feit:Hy sit aan die regterhand van die Majesteit. (Heb 8:1). Die aardse priesters bedien ‘n skadubeeld van wat sou komen bring offers in ‘n afbeeldling van die hemelse heiligdom. (Heb 8:3).Die ware verbondstent is opgerig deur Hom.Ja, Hy is die Bedienaar van dié heiligdom. (Heb 8:2). Die voorvaders…

    Continue Reading


  • Die Bybel het ons min van Melgisedek geleer,maar beklemtoon hy bly priester altyddeur. (Heb 7:3, 1953).Die Hebreërs skrywer verbind hom aan Jesusom te wys dat Hy ‘n beter priester as die aardses is. As hierdie volmaakte Hoëpriester dan ‘n offer bring,roep Hy uit: “Dit is volbring!” (Joh 19:30).Sy een offer het my en jou sonde…

    Continue Reading


  • Hoe gaan ek julle oor ‘n moeilike saak inlig:Julle word nog maar met melk gevoedterwyl julle al ander moes kon onderrigen moes kon onderskei tussen sleg en goed? (Heb 5:11-14). Die leer oor die bekering en geloof was die begin,daarna is julle ingelig oor doop en handoplegging.Toe oor opstanding uit die dood en die ewige…

    Continue Reading


  • Die brug Bouer

    Jou Hoëpriester is hieraan getrou:Sy taak is om vir jou ’n brug te bou.Oor die brug bring Hy God na jou (Heb 4:14-16).Hy neem jou daaroor na God – vertrou! (Heb 5:4-10). Kom terugna die brug! Oor die brug bring Hy God na jou (Heb 4:14-16).Het jy al die boodskap verstaan?Hy het op aarde vir…

    Continue Reading


  • Kom ons jubel tot eer van die Heer.Laat ons juig oor die rots waar ons redding vind.Laat ons na Hom toe gaan met lof en eer,want ons is die Here, die magtige, se kind. (Ps 95:1-7). As julle vandag maar na Hom wou luister… (Heb 3:7) Moenie hardkoppig wees soos destyds in die woestyn:Julle voorvaders…

    Continue Reading