Category: Bybel berymings


  • Het God dan sy volk, Israel, verstoot?Nee, kyk na my – ek was ook ‘n Jood.Toe Elia kla, het hy ook die antwoord gekry:“Ek het sewe duisend manne oor laat bly.”Ook vandag is daar ‘n oorblyfsel uitverkore:‘n Groepie Jode gaan uit genade nie verlore. (Rom 11:1-6) Israel het gesoek, maar nie verkry:Hulle oë is verduister,hulle…

    Continue Reading


  • Ek het ‘n voortdurende hartseeroor die uitverore volk van die Heer.God het verbonde met hulle gesluiten Christus as mens kom uit hulle uit. (Rom 9:1-5) As die volk dan nie meer op God vetrou,beteken dit God het nie Sy beloftes gehou?Nee, van hulle uit Abraham geboreis, soos Esau, nie gekies en is verlore. (Rom 9:6-13)…

    Continue Reading


  • Die bergtop

    Ek is ‘n gevangene van self probeer met die wetwaar ‘n doodsbestaan beheer oor my het. (Rom 7:17-23)Ek ellendige mens!Wie bring my verlossingswens? (Rom 7:14-25) In die laagte van die valleiis ek alleen besig om te stry…My kind, jy moet kies:Glo jy die goeie nuus? Die wat hulle deur die sondige natuur laat beheerhou hulle…

    Continue Reading


  • So lank mens leef het die wet oor jou gesag,so is die vrou gebind tot haar man se sterwensdag.As sy nie daarby hou sal sy egbreker straf kry,maar as haar man sterf dan is sy weer vry. (Rom 7:1-3) So was ons ook onder die wet se gesagtot ons Bruidegom se sterwensdag.Ons behoort nou aan…

    Continue Reading


  • Moet ons dan aanhou aan sonde deelneemsodat God se genade kan toeneem?Ons is van doodsheid vergeef,hoe kan ons daarin voortleef? (Rom 6:1-2) Jesus Christus het vir ons gesterfdie doop bevestig ons het dit geêrf.Hy is begrawe met lydenswondeen in die graf in met my sonde. (Rom 6:3) Die Vader se magsdaad het Hom uit die…

    Continue Reading


  • God het ons vrygespreek deurdat ons glo:Daar is nou vrede tussen ons en Hom daarbo.Deur Jesus het ons toegang tot dié genade verkry:Vreugde in die hoop om dié heerlikheid te kry. (Rom 5:1-2) Ook in swaarkry is ons verheug en bly,want daardeur sal ons volharding kry.Dit kweek weer egtheid van geloof.Dit lei weer na hoop…

    Continue Reading


  • Vir Abraham was dit so:Hy is gered want hy het geglo. (Rom 4:3, Gen 15:6)Maar Abraham was besny – het hy dit nie daarvan gekry? (Rom 4:9-10) Nee, in Genesis vyftien het hy vryspraak gekryen hy is eers in Genesis sewentien besny.Die besnydenis is slegs ‘n tekendat God Hom regverdig reken. (Rom 4:11) Hy is…

    Continue Reading


  • Ek is as sondaar skuldig verklaar…Gelukkig staan die “maar nou” ook daar.Reeds in die Ou Testament het profete weergegeedat God se vryspraak in werking sou tree. (Rom 3:21) Die vryspraak kry jy nie vir joudeur die wet te onderhou.Nee, Paulus verduidelik dit so:God gee dit aan almal wat glo! (Rom 3:22) Almal se sonde is…

    Continue Reading


  • Skuldig!

    God openbaar Sy toorn uit die hemeloor al die goddeloosheid wat wemel.Wat die mens moet weet van die Koninkryk,was nog altyd binne hulle bereik. (Rom 1:18-19) Daar is geen verontskuldiging vir gedrag,want die skepping wys Sy ewigdurende krag.In die onverganklike God se plekstel hulle beelde en ander drek. (Rom 1:19-23) God gee hulle oor aan…

    Continue Reading


  • Romeine oorsig

    God het sy geregtigheid beloofaan die wat by Hom uitkom deur geloof. ALMAL IS SKULDIG VOOR GOD (Rom 1:18-3:20). Die heidene word nie verskoon, (1:18-32)ook die Jode word met straf beloon. (2:1-3:8)Daar is nie een onskuldig voor God, (3:9-20).elkeen is skuldig voor sy gebod! WIE GLO, WORD UIT GENADE VRYGESPREEK (Rom 3:21:5:21) God voorsien in…

    Continue Reading