Category: 02 Voor konings


  • Eli, die priester, het swak regeer.Samuel weer tot God se eer.Die volk het ‘n koning verlang.Rigters na konings, die oorgang.Saul gesalf, maar later gefaal.Dawid, ‘n suksesvolle verhaal. As ons hieruit die les wil leer:Laat God jou lewe regeer.Ja, Hy is en bly in beheer.maar kom ons kyk dieper deur: Eli, die priester, het swak regeer.Die…

    Continue Reading


  • Die Losser

    “Mag ek are optel agter graan snyers aan?”“My dogter, jy mag gerus maar gaan.”Sy kom toe uit by die land wat aan Boas behoort.Hy kom toe juis uit Bethlehem en spreek seënwoord.Boas aan sy werkers: “Mag die Here by julle wees.”Sy werkers: “Mag die Here U seën deur Sy Gees.” (Rut 2:1-4) “Wie is daardie…

    Continue Reading


  • Boas wou met die eerste losser vergaderen roep die leiers by die stadspoort nader.“Naomi het Elimelek se grond te koop gegee.”“Ek is bereid om as losser op te tree.” (Rut 4:1-4) “Daarmee saam gaan jy Rut ook krysodat die grond in die familie kan bly.”“Nee, my grond kom dan in gevaar – ek sal die…

    Continue Reading


  • “Ek soek vir jou ‘n heenkome waar dit goed sal gaan:Was jou, maak jou mooi, en trek netjies aan.Jy moet by jou losser se voete gaan lêwat jy dan moet doen, sal hy vir jou sê.” (Rut 3:1-5) Het jy al by jou Verlosser se voete gaan lê?Hoor jy wat Hy in Sy Woord vir…

    Continue Reading


  • Ek moet besinoor ‘n nuwe begin.In die hongersnood beplan Naomi se man“Van Bethelhem na Moab is my plan.”Was die besluit wys?Bethlehem beteken dan broodhuis…In plaas van ‘n nuwe voorspoedsgerfhet hy daar in die vreemde gesterf. (Rut 1:1-3) Ons moet besinoor ‘n nuwe begin.Haar seuns het met Moabietiese vroue getrouen so nie die wette van Moses…

    Continue Reading


  • Rut oorsig

    As jy die boek Rut moes opsom,sal jy tot die gevolgtrekking kom: Dood. Dood tref Naomi se hele gesin.Sorg. Rut se sorg vir Naomi begin.Sorg. ‘n Losser, Boas, vir Rut versorg.Lewe. Só Naomi se nageslag geborg. As jy tot toepassing wou kom,sien: Jesus draai die siklus om: Lewe. Uit haar nageslag Jesus gebore.Sorg. Maria sorg…

    Continue Reading


  • Byvrouontrou.Haar gaan kryoorgebly. Gibea veilig?Onheilig…Verkrag.Doodsnag. Opgesny.Versprei.Gruweldaad:Ons moet praat! God gehoor.Geveg verloor!Berou.Vertrou. Vyf en twintig duisend lewens verloor.Net ses honderd by die rots oor.Geen vroue.behoue. Bet-El berou.Altaar gebou.Jabes ontrouvat hul vrou. Meisies dans.Gebruik die kans.Gryp ‘n vrouom stam te bou… Geen koning.Eie woning.Waaroor die betoog?Reg in my oog! Mens sonde.Jesus wonde.Mens ontrou.God getrou.

    Continue Reading


  • Reg in eie oë

    Miga se ma het haar silwer gesoeken die man wat dit gesteel het vervloek.Toe Miga, haar seun, sy sonde teen haar bely,het sy die silwer aan die Here gewy. (Rig 18:1-3) Maar hulle het die ware God versaaken ‘n afgodsbeeld daarvan gemaak.In daardie tyd het Israel nie ‘n koning gehad:Wat reg is en eie oë…

    Continue Reading


  • Drie honderd jakkalse aan hul sterte gebind,het die Filistyne se koring en boorde verslind. (Rig 15:1-8)Ons sal moet verstaanwaar kom sy krag vandaan… Met die kakebeen van ‘n donkie in sy handemaak hy ‘n hoop van duisend lyke van vyande. (Rig 15:14-17)Ons moet dringend verstaanwaar kom sy krag vandaan… Hy het die stadspoort, kosyne en…

    Continue Reading


  • Simson se troue

    “Ek gaan met ‘n Filistynse meisie trou.”“Kry eerder onder jou eie volk ‘n vrou?”Sy ouers het nie besef alles kom van die Here af.Hy wou ‘n geleentheid skep om die Filistyne te straf. (Rig 14:1-4) Met die sterkte van die Heerhet Simson ‘n leeu verskeur.Later oppad troue toe het hyheuning in daardie karkas gekry. (Rig…

    Continue Reading