Category: Algemene gedigte



  • digbundel: covid


  • 7“Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, 8of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê. 9Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie?…

    Continue Reading


  • (Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…

    Continue Reading


  • Monsters

    Ek het die monster in stukkies geslaan,maar elke stukkie het weer opgestaan.Oop bekke en skerp tande wat grynslagvoor my ‘n vreesaanjaende weermag… Here, self kan ek nie meerek weet nie meer waar om te keerU moet nou in hierdie uurhulp na my toe stuur! Here, U stuur ‘n sewe jarige kind –wat se hulp kan…

    Continue Reading


  • My woorde min

    Gelukkige gesin. Vrou en ma bemin. Covid. Bloedklont. Noodlottig gewond. Dogter trou,maar hul rou. My woorde min, vir die gesin. Ag die seer:Troos hul Heer!

    Continue Reading


  • ‘n Droom: Dis weer Sondagoggend vroeg.‘n Lang tou mense is aan die swoegtussen hope asbliksakke deur.Verotting, die onaangename geur. Met ongeduld oor die ongemakword onskuldiges afgejak.Almal beur na iets daar voorwat sosiale media hul laat bekoor… Die swakkere word opsy gedruk,omkoopgeld in sakke gedruk,om vinniger voor te kom,om meer in te palm net vir hom……

    Continue Reading


  • Soveel te meer

    Here, ek weetek het U vergeet.U is seker vir my kwaad,maar ek moet met U praat: Na my skof by die hospitaalhet ek in die natuur kom asem haal.Die wintergras spreek in droeë taalvan my eens suksesvolle verhaal. Ek was nog altyd die beste dokter gewees –En kon mense van allerlei siektes genees.Maar na hierdie…

    Continue Reading


  • Jy moet gaan

    Die Jona-vis-droom het my uitgespoegmy wekker sê: Jou min slaap was genoegdrenkeling is die sand se geestelike moegweer vannag met Jona se seegras geswoeg… Here, moet ek regtig weer terugna die intensief se Ninevé gesig?Ek was dan gister heeldag daarsiekes stroom in – dit kom nie klaar… Links of regs kon ek nie kykwant links…

    Continue Reading


  • Ek wag vir krag

    Met my planne hardloop ek voort,sonder om te vra: Waar is U noord?Here, ek het my lewe vol geprop,maar U het my nou gestop. Soos Israel, het ek vir die vyand bang geraaken bondgenootskappe in Egipte gaan maak.Maar dit was sonder U gewees,dat was nie onder leiding van U Gees. (Jes 30:1) Here, U vat…

    Continue Reading