Category: Kursusse
-
-
As ons die Ou Testament aanbied, hang ons die volgende prente op wat baie help dat die gehoor die storielyn kan onthou.
-
Hier is ‘n kort uitdeelstuk in digvorm vir die Ou Testament oorsig.
-
Hier is die volledige handleiding van die Ou Testament Oorsig. DDie materiaal is so ingerig dat dit 12 x1 uur lesse bevat.
-
Lees die Ou Testament in 52 kronologies deur
-
Johannes Aucamp het sy ervaring van die afgelope 15 jaar in Afrika met ons kom deel. Ons het op die ingewing van die oomblik dit opgeneem, so verskoon die kwaliteit van die videos en klank, maar die inhoud is wonderlik! Lesing 1 Lesing 2 Lesing 3 Lesing 4 Lesing 5 Laai die handleiding wat gebruik…
-
Hierdie is die vyfde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die vierde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die derde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die tweede lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
