Category: 04 In ballingskap
-
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Ek bring ‘n gees van berou. Hulle sal dan wel onthou.Oor My dood sal hul treur,en besef ek is die Heer! Gelouter soos goud in vuur,so reining ek jul in dié uur.Ek sal jul gebede verhoor,en julle sal jul vuilheid verloor. Jul kom nou net uit ballingskap terug, maar hoor hierdie harde berig:Die dag van…
-
Die leiers van Juda het voor my gesittoe neem die mag van die Here my in besit.Ek het deur die lug na Jerusalem gegaanen voor die afgodsbeeld gestaan. (Eseg 8:1-4) Ek moes die voorhof muur afbreekom te sien wat die leiers wegsteek.Daar het hulle afskuwelike gode gedien,want hulle dink God kan dit nie sien… (Eseg…
-
Esegiël is weggevoer om te vertolkGod se wonderlike plan vir Sy volk.Op die dag om Pasga voor te bereihet hy hierdie visioen gekry. (Eseg 40 :1-4) In my vorige visioen was God se daadom die tempel, Sy woning, te verlaat… (Eseg 11:23).By die oospoort van die tempel val ek neer,dit was gevul met die teenwoordigheid…
-
Verkondig aan die berge van Israel My woord:Julle is verneder, geplunder en sonder boord.Edom het met genot alles vir hulself gebuit,Ek haal My gloeiende woede op hulle uit. (Eseg 36:3-7) Ek sal julle weer versorg en beplant.Ek sal My volk terugbring na die land.As ek die puinhope herbou,sal julle my as Here onthou. (Eseg 36:8-12)…
-
Mens tree op as profeet,sodat die herders weet:Julle herders moes na my kleinvee kyk,maar julle het net julself verryk. (Eseg 34:1-2) Julle moes die swakkes dra,dokter, dié wat van siekte kla.Hul wonde toedraai in ‘n doeken die wat verdwaal het gaan soek. (Eseg 34:3-4) Maar julle het wreed en hard regeer!Ek moes jul verstrooi, sê…
-
Vir U wingerd het U die nasies uitgedryween het U ons as stok geplant vir druiwe. (Ps 80:9)Ons wortels het gegroei onder U seën (Ps 80:10).en het aan die berge sy skadu verleen. (Ps 80:11) Waarom het U ons mure afgebreek? (Ps 80:13)Verbygangers kan hulle toe wreek. (Ps 80:13)Ons is soos ‘n onkruid verbrand –…
-
As die dooie liggame tussen julle lê (Eseg 6:7),dan sal julle leer:Ek is die Heer! As julle lyke tussen julle afgode stink (Eseg 6:13),dan sal julle leer:Ek is die Heer! Wanneer jul land verval na verlate woestyn (Eseg 6:14),dan sal julle leer:Ek is die Heer! Wanneer julle vir jul afskuwelike dade betaal (Eseg 7:5,9),dan sal…
