Category: 05 Na ballingskap
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
God: “Moeg, maak julle My.”Volk: “Hoe het ons dit reggekry?”“Julle het gekla:‘God hou van mense wat doen wat Hy verbied.’Julle het gevra:‘Waar is die God wat reg moet laat geskied?’ ” Ek gaan my boodskapper vooruit stuur.Na die tempel kom ek in daardie uur.Dis die Verbondsengel waarna julle vra,maar gaan julle Sy regspraak verdra?Soos iemand…
-
Die Here, die Almagtige praat:Al wat julle elke keer red,is dat Ek nie verander het.Julle het van my afgewyk in daad.Volk: “Waarom moet ons ons bekeer?”God: “Dis al hoe Ek na julle terugkeer!” Volk: “Hoe beroof ons U?”God: “Julle bring nie tiendes nie!”Dis die Almagtige wat praat:“Toets my met julle daad:Ek open hemelvensters van seën,en…
-
Juda se afskuwelike ontrou: Manne trou met goddelose vrou.Volk: “Waarom verwerp U ons offers nou?”God: “Jy is dan aan jou vrou ontrou!” “Wat is die rede vir die huwelik, Heer?”“Ek soek ‘n nageslag wat Mý moet eer.Een in ligaam en een in gees,dít is hoe die huwelik moet wees! Die Almagtige se woorde geld:“Egskeiding is…
-
God: “Julle gee My nie die eer.”Volk: “Hoe minag ons U Heer?”Die Here die Almatige praat:“Blinde, siek lam by die offerdaad.” Volk: “Sluit die deure van die kerk,dis heeltemal te veel werk!”Die Here die Almatige praat:“Ander nasies eer my met hul daad.” “Priesters moet My naam eer.”Sê die almagtige Heer.“Ek het ‘n verbond met jou…
-
God: “Ek het julle lief” Volk: “Hoe het U ons lief?”Die Here die Almatige praat:Esau het ek gehaat,maar Jakob sal ek nie verlaat.
-
‘n Goddelike skaakspel is begin… Vasti wou nie die koning bekoor.Die koning word toe baie kwaaden vra sy amptenare se raad.So het sy haar status verlooren Ester word toe die koningin. Paleisbeamptes wou die koning vermoor.Mordegai het by die poort daarvan gehoor.Deur Ester is die koning daarvan vertel.“Skryf dit in die annale” was sy bevel.…
-
Koning Kores van Persië het die uitspraak gegee: Die Here die God van die hemel, aarde en see het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4) In koning…
-
Vreeslik, die boodskappe uit elke oord.Verskrikte boodskappers bring die woord:“Die vyand in oormag kom van Noord –vernietig is elke stad en oord!” Laat ons wagte in die verte tuur.O, so naby jou oordeelsuur…Ek skuil agter die beskermingsmuuris dit wel bestand teen die vuur? Ek het gedink mure sal my beskerm.Luister net na die gehuil en…
