Category: Uncategorized
-
-
-
-
(Psalm 147 is losweg gebruik met woorde uit die 1983 en 2020 vertalings) Pappa en mamma ek wil dat julle hoor,die halleluja lied van ons kinderkoor.Ons sing tot lof van ons Heer,dit is ‘n genot om Hom te vereer. (Ps 147:1) Julle moet asseblief op die Here bly vertrou:Dit is Hy wat julle weer op…
-
If you want to learn more about John 20, listen to the video: Bundle R, John 20
-
-
-
O God, bewapen my met twee Korinthe drie vers vyfen bind dit as wapen om my menslike lyf: Ek leef hier in ‘n swak menslike liggaam,maar ek dra nie menslike wapens saam.Ek dra die kragtige wapens van U, o Godwaarmee vestings vernietig kan word. Met U Woord kan ek redenasies vernietigen aanvalle teen die kennis…
-
-
