Category: Bybel berymings


  • Die land loop oor van heuning en hier is van sy vrug,maar ongelukkig moet ons ook oor die reuse berig:Ons het die afstammelinge van die Enakiete daar gesien!Soos nietige sprinkane sal ons die dood daar verdien… (Num 13:30-33). Kaleb het die tien stilgemaak:Ons is opgewasse vir die taak!” (Num 13:30). Die volk het hom nie…

    Continue Reading


  • Die beloofde land is verdeel:Elke stam kry ‘n deel. (Jos 18:10). Die hele land is in rus gehul –God het al Sy beloftes vervul. (Jos 21:45). Ook in jou stryd, wees nie bangons het almal genade op genade ontvang. (Joh 1:16) Die vervulling van Sy belofte is ons geskenk:Ons is almal van die Gees deurdrenk.…

    Continue Reading


  • Saam ontplooi vyf Amoritiese koningsteen die Gibeonitiese wonings. (Jos 10:1-5) Josua trek op om saam met sy bondgenoot te veg.Dis deel van God se plan, Hy sien dit as reg:Moenie vrees nie, Ek gee hulle in jou hand,nie een van hulle is teen jou bestand. (Jos 10:6-8). Die Here het paniek onder die volk gesaaien…

    Continue Reading


  • Die waterdraers

    Ek sal die inwoners van die land in jou mag gee,maar daar kom ‘n waarskuwing daarmee:Moenie ‘n verdrag met hulle sluit.Nee, wis hulle heeltemal uit! (Eks 23:31-33, Eks 34:12, Deut 7:1-2) Die Gibeoniete het bang geraaken toe ‘n slim plan gemaak.Hulle het verslete saalsakke gevaten kos ingepak vir die pad.Hulle het hulle só vermomdat dit…

    Continue Reading


  • Ai en Akor

    Die Israeliete was aan God se opdrag ontrouAkan, seun van Serag, uit die Judastam,het die Here se gewyde goed vir hom gehou.Die toorn van die Here het teen Israel ontvlam. (Jos 7:1) Josua stuur toe manne om Ai te verkenNet so drieduisend manne hoef te gaan:Ai het min mense – ons kan maklik wen!Hulle het…

    Continue Reading


  • Veertig jaar terughet die Israeliete uit Egipte gevlug.God het die Rietsee oopgekloofen die volk het Sy almag geloof. (Eks 14:21-22) Veertig jaar laterstaan hulle voor die Jordaan se water…Die rivier het op een hoop gaan staanen die volk het God se almag verstaan. (Jos 3:7,13) Stapel twaalf klippe opmekaarsodat julle vir julle kinders kan verklaar:God…

    Continue Reading


  • Ragab is gered

    Gaan verken die land – God gee dit in ons hand.Die pad wat God toe wyseindig in Ragab se huis. (Jos 2:1-2) Die koning het beveel: “Lewer die manne uit!Ragab: “Hulle is weg net voor die poorte sluit.”Oor hulle het sy vlas stopsels oopgespreisodat die soldate hulle nie kon kry. (Jos 2:3-6) Ons weet die…

    Continue Reading


  • Josua se opdrag

    Maak gereed en trek deur die Jordaan Los agter die woestyn se sanden trek in die beloofde land.Ek is by jou, oral waar jy gaan. (Jos 1:2-5) Maar waarop jy spesefiek moet let,is die uitvoering van die wet.Dit moet die rigsnoer wees van wat jy sê,oordink dit in die dag en as jy gaan lê.As…

    Continue Reading


  • Josua is deur God geroep.“Inname” sy nuwe beroep.Verseker: “Jy hoef niks te vrees,want Ek sal by jou wees.” Met geloof is die weg gebaan,ja, droogvoets deur die Jordaan.Die volke het begin bewe –dis ‘n God wat regtig lewe! Meng met heidenvolke verbode –hulle dien te veel ander gode.God is die enigste ware een.Vertroue net op…

    Continue Reading


  • Die Masedoniërs was baie arm,maar tog in vrygewigheid warm.Op hulle liggame swaar beproewingsmerke,tog dring hulle aan op liefdeswerke (II Kor 8:2-4) Hoe kan dit wees?Ons moet dieper lees: Hulle was só gevul met vreugde,dit het oorgeloop in liefdesdeugde.Meer as enige verdrukkingsswaarwas die vreugde wat hul ervaar. (II Kor 8:2) Hoekom was hulle dan so bly?Hulle…

    Continue Reading