Category: 01 Pentateug
-
Dankie dat ek tot U mag naderin innige gebed as “onse Vader”.Dis in U wat ek vashou en glo:U, die verhewe God daarbo… (Mat 6:9) Gee dat ons U reg mag ken en dienen die heiligheid van U Naam sal sien.Dis eers as ons U heiligheid verstaan,wat ons nederig op ons knieë kan gaan. (Mat…
-
Moses het goed verstaanwaaruit gebed moet bestaan: Here, U was ‘n toevlug van geslag tot geslag.Ja, U was God nog voor die eerste dag! U laat die mens sterf – hy kan dit nie vermy,maar duisend jaar is vir U in ‘n oogwink verby! (Ps 90:1-5) Ons lewe maar omtrent net sewentig jaar,waarin ons baie…
-
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aardehoe glansryk die hemelruim – U Naam is van onskatbare waarde! (Ps 8:2)U kyk uit die hemel om te sien of daar iemand is wat na U wil vramaar almal het gesondig, en sal die die straf moet dra… (Ps 14:2-4; Rom 3:11,19, Jer…
-
Wat die tiende gebod leer,is: “Jy mag nie begeer.” (Ex 20:17)Wees versigtig wat in jou hart omgaan,want dit bepaal jou hele lewensbaan. (Spr 4:23) Wat ons sondige natuur begeer,is anders as wat die Gees wil leer. (Gal 5:17)Die wêreldse dinge wat ons so begeer,kom nie van ons Vader en Heer. (I Joh 2:16) Wanneer jy…
-
As iemand ‘n dief is, moet hy ophou steel.Deur harde werk moet hy geld verdiendat hy in sy lewensonderhoud voorsien,dan kan hy ook met die armes deel. (Ef 4:28) Pasop as jy te veel wil kry,word jy in versoeking gelei.Vlug liewer daarvan wegen leef in toewyding God se weg. (I Tim 6:9-11) Jy kan vandag…
-
Moenie eers ‘n begeerte oorweegwant dan het jy al egbreuk gepleeg. (Mat 5:27-28)Selfs as jy sonder liefde in die huwelik bly,is hierdie gebod reeds oorskry. Hoewel die gebod wil dat jy egskeiding vermy,kan jy die volgende riglyne kry:Jy kan jou ander helfte verlaatas hy hom begaan met owerspel as daad. (Mat 19:9-3) As ‘n ongelowige…
-
Die vroegste geskiedenis het verteldie huwelik is deur God ingestel: Dis nie goed die mens is alleen:Ek sal hom met ‘n gelyke seën. (Gen 2:18)‘n Man sal sy vader en moeder verlaatom met sy vrou te lewe in huwelikstaat. (Gen 2:23-24) Hierdie is die geheimenis onbeperk:Die huwelik wys op Christus en die kerk. (Ef 5:31-33)…
-
God het die mens na sy beeld gemaak,daarom word moord met dood gewraak. (Gen 9:6)Neem jy doodslaan as jou reg,sal jy verantwoording doen voor die gereg. (Mat 5:21, Rom 13:4) Is jy sonder rede vir jou broer kwaad,is jy ook skuldig aan hierdie daad!As jou broer jou beledigings moet verduur,gaan jy verantwoording moet doen in…
-
My oë het nie donker kringe,ek is nie besorg oor groot dinge. (Ps 131:1)Op Moedersdag het ek vredeen hierdie is die rede: In my kinderdae het my mamy met rus en kalmte gedra, (Ps 131:2)en so my die beginsel geleerom tevrede te wag op die Heer… (Ps 131:3) Pa se liefdevolle gesag,bepaal vandag my gedrag.Tot…
-
Toe mylpale my begin druk,het ek weer dubbel ure geswoegom sélf dinge reg te ruk.Tyd vir Bybelstudie? Nie genoeg!Die lewe is ‘n gejaag na wind. (Prediker)Kan mens rus daarbinne vind? Die antwoorde moet jy soekin God se ware Boek.Rus se ware noordvind ek in U Woord. (Ps 94:13) God het alles in ses dae gemaaken…
