Category: 01 Pentateug


  • God het alles in ses dae gemaak:deur Sy stem, die skeppingstaak. (Gen 1,2)      Adam en Eva het van die boom geëet      en straf word vir die mensdom afgemeet. (Gen 3).          Buite die paradys word nuut begin           ‘n geslagsregister lei die tydperk in.…

    Continue Reading


  • Genesis

    In Genesis een tot elf,kan jy gerus maar delf. Daar was vier oer gebeure:Skepping, sondeval,vloed en toringmal. In die res van die boekkan jy ook maar soek. Daar was vier groot here:Abraham, as volksvader geag.Isak amper as lam geslag.Jakob van bedrieg na eer.Josef leer God in beheer. Maar as jy die kern soekvan hierdie eerste…

    Continue Reading