Category: 01 Pentateug
-
Job se vriende het hulle klere geskeuren saam met Job in stilte getreur. (Job 2:12-13)Wie sou ooit kon raaidat Satan hul troos sou verdraai… Job:Ag, was die dag van my geboorte tog nie daar – Dan was ek van hierdie smart gespaar. (Job 3:1-10)Waarom was ek nie maar ‘n dood gebore kindwat in die graf…
-
Job was vroom, ja, amper volmaak.Hy was opreg besig met God se taak.‘n Godvresende was hy en het die kwaad vermy. (Job 1:1 1853 en 1983) Hy was met sewe seuns en drie dogters geseënen God het aan hom groot rykdom verleen.Soms het sy kinders saam fees gevierdan het Job hulle gereining deur die offer…
-
God het die negende gebod gegee:Jy mag nie vals getuienis gee (Ex 20:16). Die slang wou van Eva weet:“Mag julle nie van die vrugte eet?” (Gen 3:1)So het die vader van die leuen (Joh 8:44)hul ontneem van die paradys se seën. Die Satan verklaar die strydteen geloof in die waarheid.Jesus het self verklaar:“Ek is die…
-
Vrees God, Hy is heilig.Voor Hom is jy onveilig.Jou sonde sal Hy straf-jy sal brand ná jou graf! Is daar ‘n pad na Hom?Kan jy na Hom toe kom?Hy het diere offers gegeeom alle sonde weg te vee. Dis ‘n skaduwee van Hom –Sy kruis was die volle som.Sy offer was so volmaakdat almal vry…
-
As slawe het julle gesmeeken ek het die juk gebreek. Ek is die Here julle God,hou daarom my gebod: (Lev 26:13,46) Wat ek van jou wil sienis dat jy nie afgode dienJy moet die sabbat nie versteuren ook my heiligdom eer. (Lev 26:1-2) As julle My voorskrifte nakom,sal julle, julle oor die gevolge verstom:Ek sal…
-
Ek het alles in die heelal gemaaken is verhewe, uniek en volmaak.Ek, die heilige God, het jou bevry:Jy is nou afgesonder vir my. (Lev 19:2) Wat heiligheid van jou vra,is eerbied vir jou ma en pa.Ek is die Here julle God,leef heilig volgens My gebod. (Lev 19:3) As jy my as enigste God sien,mag jy…
-
Die water loop in die Dooie see,maar dis water wat nie lewe gee:Vrugtebome groei gulsig,maar gee vir niemand van hul vrug… Here as ek my in hierdie beeld so sien,weet ek dat ek U straf verdien…Wat kan ek tog dan doenom my weer met U te versoen? My seun, die tempel is die begin –daar…
-
Dis hoekom ek priesters aangestel het:Ek het jou eersgeborenes in Egipte gered. (Num 3:41)Die Leviete moet in My diens staan,offers bring en die volk My laat verstaan. Niemand mag in die Allerheiligste gaanNet die hoëpriester kan daar staan.Versoeningsdag is net een keer per jaarom daar die volk se sonde te verklaar. (Lev 16:2,34) Sy drag…
-
Sondeloon bring die dood mee, (Rom 5:12)daarom moes offers versoening gee: Kom deur die tent van onmoeting se hekmet ‘n dier sonder liggaamsgebrek.Voor die priesters die dier verbrand,dra jou sonde na hom oor met jou hand. (Lev 17:1-4) Die dier sal vir jou sonde vergoeden reinig jou met sy bloed. (Lev 17:1)As jy dit alles…
-
Die volk het ‘n tabernakel gebou.By voltooing het God daarvan gehou.‘n Wolk het die Allerheiligste omhul,so is dit met Sy teenwoordihgeid gevul. Jare later was die tempel voltooi.Binne was dit rein, heilig en mooi.Weer het die wolk die tempel omhulen met God se teenwoordigheid gevul. Jesus se doop bewys Hy is rein:Gereed vir God’s werk,…
