Category: 01 Pentateug


  • Kyk op in geloof

    Ons is sat vir die slegte kos wat U ons gee…Hy stuur toe giftige slange en straf hul daarmee. (Num 21:5-6) Ons bely ons het sonde teen God gedoen,bid tot God om ons met Hom te versoen. (Num 21:7) Kyk na die koperslang op die paal:Redding word deur geloof bepaal. (Num 21:8-9; Joh 3:14-15) God…

    Continue Reading


  • Here, ek smag om in te gaan,maar ek moet op die drumpel staan. (Ps 84:11)Hoe lief het ek U woning Heer,met alles wat ek het, wil ek U eer! (Ps 84:2-3) Selfs die mossies het ‘n nes by U altaar.Tot die swaeltjie bring haar kindom rus en vrede in U huis te vind.Ai, hoe wens…

    Continue Reading


  • God het alles in ses dae gemaaken op die sewende dag gerus. (Gen 2:2)En toe Adam die eerste keer ontwaak,het sy lewe begin met ‘n rus! Adam het hom nie aan die opdrag gesteuren so is die rus vir ewig versteur… Uit Egipte se slawernyhet God sy volk uitgelei.In die woestyn van sy wonders bewus,…

    Continue Reading


  • My verbonsluiting met julle is nou verby,begin die trek om die beloofde land te kry. Die Here sal julle seënen aan julle beskerming verleen.Hy sal tot julle redding verskynen julle genadig wees in pyn.Die Here sal julle gebede verhooren julle sal nie Sy vrede verloor. (Num 6:24-27). Die wolk kolom het op die tabernakel gerus,snags…

    Continue Reading


  • Eksodus oorsig


  • Siende blind

    Ek ken haar al as kind,ja, sy was nog altyd blind,maar haar ander sintuie het my geleersy sien eintlik soveel meer… Op die plaas het ek geloop en kyk,maar haar sintuie het my sig verryk.Soos ons loop het sy my hart geraak,want God se skepping het ontwaak: As ons voete op die warm, droeë tweespoorpaadjie…

    Continue Reading


  • Die nege plae

    Ek sal die Farao in opstand laat kom,sodat ek My mag kan wys deur hom. (Rom 9:17) Farao, deur wat nou gaan gebeur,sal jy weet wie is die Heer.As ek met die kierie gaan slaan,sal die Nyl se water uit bloed bestaan. (Eks 7:17) Farao het hom verseten die volk se trek belet. (Ek 7:32)…

    Continue Reading


  • Die volk: Ons wil U kan sien! Na veertig dae het die volk gesugAäron, Moses kom dalk nie terug!Ons moet ons God kan sienom Hom te eer en dien. (Eks 32:1) Al het God dit in die wet verbied,het die volk vir hulle ‘n kalf gegiet.Laat dit ‘n afbeelding van ons God wees,more vier ons…

    Continue Reading


  • Ek is die Here jou God.Ek het jou uit Egipte geleien so van jou slaweband bevry.Hier is dan nou my gebod: (Eks 20:2) Die samevatting van die wetis dat jy liefde vir God heten dat jou hele bestaanoor liefde tot jou naaste gaan. (Mat 22:37-40) Omdat jy uit genade deel in dié verbond het,lewe dan…

    Continue Reading


  • Gaan die wonders van die verlede na:Op arendsvlerke het Ek jou gedra!Die hele aarde behoort aan Myso het ek julle ook as volk gekry (Eks 19:4-5). As julle My verbondsvoorwaardes leesen in gehoorsaamheid My verbond houen in alle omstandighede op My vertrou,dan sal Ek julle Koning en God wees! (Eks 19:6). Voor Ek na julle…

    Continue Reading