Category: 01 Pentateug


  • Ons mag die Naam van die Heer nie misbruikdeur ‘n valse eed of vloektaal te gebruik. (Lev 24:11-16, Lev 19:12)Jy kan ook Sy Naam onteerdeur onnodig te sweer. (Mat 5:37; Jak 5:12). As ons stilbly as ander dit kwytraakis ons net so skuldig aan hierdie saak. (Lev 5:1, Spr 29:24).Ons moet vrees en eerbied vir…

    Continue Reading


  • Pas op! Die lewe is vir julle op die spel.Oor julle afgode gaan God die oordeel vel!Moenie op diere, die son of maan vertrou –God het dit alles gemaak, onthou. (Deut 4:15-19). Met wie kan julle God dan vergelyk?‘n Ambagsman giet ‘n beeld wat mooi lyk,of kap hom uit hout wat nie vrot,en so oortree…

    Continue Reading


  • Een: Ek is God

    Dit is My eerste gebod:Naas My, geen ander God! (Eks 20:3)As jy op iets anders in my plek vertrou,het jy hierdie gebod nie gehou! Al lyk gemaakte gode soms pragtig,Ek is die Skepper: God almagtig! (I Kron 16:26)Onsedelikheid en gierigheid is ook ‘n god,ja, aardgesindes: Die verderf is julle lot. (Ef 5:5, Fil 3:18-19) As…

    Continue Reading


  • Wees dankbaar

    God het my van sonde bevry,daarom vul dankbaarheid my.Skielik word my las verlig –die wet is nou nie meer ‘n plig. Ek wil net één God dien,afgode wil ek glad nie sien. Geheilig is sy grote Naamwant Hy vat al my blaam! Sonder die rus op dag sewe,kom ek nie meer deur die lewe. Dis…

    Continue Reading


  • Ek bely

    Vergewe my dat ek stryom my sonde te bely.Gee my die insigom te lewe in U lig. As mens is ek stukkendonder sondelas gebukkend: Ek het op my geld en goed vertrou,en so die eerste gebod nie gehou. (Eks 20:3)Omdat ek nie in vertroue tot U nader,verwerp ek so My hemelse Vader… (I Joh 2:23,…

    Continue Reading


  • In hierdie nuwe jaar wil ek streefom net soos ‘n koning te leef!O God is dit te veel gevra,is ek nou net voor op die wa? My seun, weet jy wat ek van ‘n koning vra?Kan jy daardie verantwoordelikhede dra?Is jy seker dis wat jy begeer?Kom laat ek jou hieroor leer: Jy mag nie baie…

    Continue Reading


  • Seën en straf

    As jy luister na die Here jou Goden jy is gehoorsaam aan Sy gebod,sal daar seënoor jou reën… (Deut 28:1-2, 12) Jy sal kry meer as jou deelwanneer jou diere teel. (Deut 28:4)Geseënd is wat jy aanpakGraanskure sal jy vol kan pak. (Deut 28: 8) Al kom jou vyande in getalhulle sal voor jou val.…

    Continue Reading


  • Moses:Die Here het jou veertig jaar geleiom jou daarmee nederig te kry. Hy het dit gebruik as toets vir jouom te sien of jy Sy gebooie sou hou. (Deut 8:2). God:Die Gees het Jesus na die woestyn gelei.om moeg en honger die Satan te kry.Ek het dit gebruik as toets vir Homanders kom die hele…

    Continue Reading


  • Ek wil dat julle onthou:God was altyd getrou,dis óns wat moet berou. (Num 1:19) God het gesê: Trek die land in,Ek het beloof dit is julle sin.Deur My krag sal julle oorwin. (Num 1:21-25) Die verspieders het uitgegaan:“Ons kan hulle nie verslaan –Hulle is soos reuse, moet jy verstaan!” (Num 1:26-28) Onthou, ek het julle…

    Continue Reading


  • Bileam

    Die leiers van Moab het Bileam gaan soek.Hy moes die Israeliete vir hulle kom vervloek. (Num 22:6-7)God: Staan hulle versoek teen,want daardie volk is geseën. (Num 22:12) Balak stuur hulle weer na waar Bileam woon.Jy moet kom – ek sal jou goed beloon!Gaan saam soos hulle wil hê,maar jy mag net doen wat Ek sê.…

    Continue Reading