Tag: Genesis


  • Jakob:U het gesê ek kan met Ragel troutoe gee u Lea as my vrou?! (Gen 30:25) Laban:Die jongste mag nie voor die oudste trou.Wag ‘n week dan kry jy Ragel ook as vrou. (Gen 30:26) Ragel:Ek is harsteer en brooswant ek is kinderloos. (Gen 29:31) Jakob:Ragel is my hart se puntmaar Lea baar my eerste…

    Continue Reading


  • Van vroeg af in sy wieg,was Jakob aan’t bedrieg.Esau se eersgeboorte reggee hy vir lensiesop weg… (Gen 25:32-34) Al was hy nie die oudste seun,verkul hy en kry die seën. (Gen 27:27)Esau neem hom voorom Jakob te vermoor… (Gen 27:41) Wat mens hier moet sienis dat beide net straf verdien.Wat dan so verbasend bly,is dat…

    Continue Reading


  • Isak het gebid vir sy kinderlose vrou. (Gen 25:22)Rebekka, daar is twee nasies in jou:Die oudste sal die jongste dienal sal hy dit eintlik nie verdien. (Gen 25:23) So moet jy ook jou verlossing sien:Jy het dit nie self verdien.Dis nie dit wat jý doenwat jou met God versoen. (Rom 9:11-13) Reeds voor die skepping…

    Continue Reading


  • Abraham:Sit onder my heup jou hand,en gaan na my geboorteland:Gaan haal vir Isak ‘n vrou,waarmee hy kan trou. (Gen 24:1-4) Slaaf:Ek hoop die vraag klink nie dom –Maar wat as sy nie saam wil kom?Moet Isak dan daarheen gaan?En bly my opdrag dan nog staan? (Gen 24:5) Abraham:As die vrou nie saam wil ry,is jy…

    Continue Reading


  • Hoekom is jou geduld so minas God stadig in jou lewe begin?So, jy verwag vervulling in ’n dagop elke klein versoek en klag? Abraham en Sara moes ‘n eeu wagvir die eersteling van hul nageslag.Teen die tyd wat Sara toe sterf,is haar graf hul enigste stukkie werf. (Gen 3:19-20). Jy mag dalk dink hulle is…

    Continue Reading


  • Jy moet jou seun gaan offer is wat Ek vra. (Gen 22:2)En Isak het self die offerhout gedra… (Gen 22:6)Pa, ek kan nie ’n offerlam hier sien? Seun, God sal self die lam voorsien. (Gen 22:7-8) Net toe Abraham die mes vat om te slagRoep God: “Abraham, Abraham, wag!Nou kon ek duidelik siendat jy My…

    Continue Reading


  • Sê nou U kry vyftig gelowiges daar,sal U Sodom en Gomorra dan spaar?As Ek vyftig krygaan Ek verby… Kan ek nog ’n keer waag:Is vyf en veertig te laag?As Ek vyf en veertig krygaan Ek ook verby… Miskien sal U veertig vind:Wees hul dan goedgesind?As Ek veertig krygaan Ek verby… Word tog nie vir my…

    Continue Reading


  • Onmoontlik?

    Jy sal beslis volgende jaar,dié tyd, jou eersteling baar.Sara het stil agteraf gelag:Om op haar jare te verwag! (Gen 18:10-14) Sara, jy moet ook nog leer:Niks is te buitengewoon vir die Heer…So het Sara vir Isak gekryen hom op agt dae laat besny. (Gen 21:1-4) Ek sal my enigste seun offer, o Heer,want U kan…

    Continue Reading


  • Abraham het in die onmoontlike geboorte geglo (Gen 18)en kry toe ‘n nageslag soos die sterre daarbo. (Heb 11:11-12)As jy glo aan Jesus se onmoontlike geboorte, (Luk 1:34-37)?skenk Hy aan jou die wedergeboorte! (II Kor 4:6, Joh 3:3-6) Uit geloof hou Abraham ‘n mes teen sy seun se nek, (Gen 22)want hy was oortuig dat…

    Continue Reading


  • Lewenskeuses

    Abraham en Lot kon nie genoeg kos vir hul vee kryen daarom het hulle besluit dat hul paaie moet skei. (Gen 13:6) Lot, as jy links kies sal ek regs gaan.Lot kies toe die vrugbare Jordaan.Hy het by Sodom sy tent opgeslaan,die stad met die sondige bestaan… (Gen 13:9-13) Abraham was aan die verbond getrouen…

    Continue Reading