Tag: Genesis
-
U hou alle dinge in stand.Ja, alles is in U hand. (Heb 1:3)Nie eers ‘n haar val van my hoofsonder U wil, het U beloof. (Luk 21:18) U is ten volle in beheer.U is die een wat regeer. (Heb 1:4)Al voel dit soms U moes keer,selfs dan was dit U wil, o Heer. (Gen 50:20)…
-
Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mensas ons verteenwoordiger, ons beeld, is My wens,sodat hy kan heers oor die vis in die see,die voëls in die lug, en die diere daarmee.” (Gen 1:26-27, Ps 8:4-9) As Sy beeld moet ons reflekteerhoe lyk God se heerlikheid en eer.Sodat ander mense Hom kan sienen lus…
-
God het die hemel en aarde geskepdeur net eenvoudig woorde te rep.Die Gees het op die waters gesweef.God het gesê en toe begin dit leef. (Gen 1:1-3) In die begin was die Woord daarSelf is Hy God, word daar verklaar.Alles het deur Hom tot stand gekom,ja, alles het ontstaan deur Hom. (Joh 1:1-3, 1953) Hy…
-
God se magtige skeppingsdaadkom bloot deur net te praat (Gen 1)Die hemel getuig van Sy mag,die uitspandel besing Sy krag (Psalm 19:1-3)Hy het die mens geskep tot Sy eer. (Gen 1:25-26, Jes 43:7)Ja, alles is geskep vir en deur Jesus, ons Heer. (Kol 1:16) Satan het kom leer: Soek jou eie eer……
-
God het alles in ses dae gemaak:deur Sy stem, die skeppingstaak. (Gen 1,2) Adam en Eva het van die boom geëet en straf word vir die mensdom afgemeet. (Gen 3). Buite die paradys word nuut begin ‘n geslagsregister lei die tydperk in.…
-
In Genesis een tot elf,kan jy gerus maar delf. Daar was vier oer gebeure:Skepping, sondeval,vloed en toringmal. In die res van die boekkan jy ook maar soek. Daar was vier groot here:Abraham, as volksvader geag.Isak amper as lam geslag.Jakob van bedrieg na eer.Josef leer God in beheer. Maar as jy die kern soekvan hierdie eerste…
