Tag: Genesis
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons die eerste van ses en twintig treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 315Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video…
-
-
Kom my seuns, ek wil julle leerwat met julle nageslagte gaan gebeur. (:1) Ruben, toonbeeld van my krag,jy is die oudste en het gesag.Jy verloor jou leierskap nou,oor jou vergrype met my vrou. (:2-3) Simeon en Levi altyd reg vir geweld.Julle nageslag sal dit ontgeld!Julle het koelbloedig vermoor,vespreiding tussen die stamme lê voor. (:6-7) Juda,…
-
Toe Josef sy broers se buiging gewaar,het hy besef sy kinder drome word waar. (Gen 45,6-9)As kind het hy ons om genade gesmeeknou word sy dood op ons gewreek! (Gen 45:21-22) Ek is julle broer wat julle as slaaf verkoop hetGod het my vooruit gestuur om lewens te red! (Gen 45:5)God het my aangestel om…
-
In die tronk het God Josef sy troue liefde laat ondervind.Die gevolg? Die tronkbewaarder was hom goedgesind. (Gen 39:20-22) Skinker en bakker, hoekom lyk julle so bedruk?Vreemde drome het ons vannag geruk…Die drome beteken God gaan dinge laat gebeur:Goed en sleg en julle kan dit nie keer! (Gen 40:6-7) Ek het gedroom van sewe vet…
-
Potifar het hom oor God se teenwoordigheid verstom. (Gen 39:3).Ook met Josef in die tronk kon almal sien: God is by hom. (Gen 39:21).In die Ou Testament is dit ‘n goue draad:God was by sy mense in elke daad. (Jos 1:9; II Sam 7:9; II Kon 6:16; II Kon 6:16) Vir Josua: Neem in die…
-
Josef het stories aangedraen sy pa se mooi kleed gedra.“Ek droom julle gerwe buig voor my.”En so het hul ‘n afkeer in hom gekry. (Gen 37:3-7) Eers wou hulle hom dood maak,maar toe eerder ‘n slaaf laat raak.“Pa, dis Jakob se bloedbevlekte kleed!”“Vir ewig sal ek treur, moet jul weet.” (Gen 37:31-34) Ek is die…
-
Die stamvaders het Josef as slaaf verkoopmet geboeide voete het hy na Egipte geloop.Op daardie stadium het hy nog nie verstaandat dit oor die voortbestaan van God se volk sou gaan. (Ps 105:16-17, Hand 7:9) In al die swaar was God altyd daar (Hand 7:9)en so is Sy drome aan Josef bewaar.Josef het die toets…
-
Na sewe jaar sou Jakob Ragel kry,maar dis toe Lea aan sy sy.Sy was nie die mooiste vroumaar deur haar loop God se trou. (Gen 29) Juda is nie die oudste seun,maar Hy kry die die beste seën. (Gen 49)Tamar vermom haar soos ’n prostituutmaar deur hulle nageslag word alles nuut. (Gen 38) Deur hulle…
-
Oppad terug na sy landop die Jabbok se rand,het Jakob met God gestryen Israel as naam verkry. (Gen 32) Jakob, wat die betekenis van bedriër het,verander na Israel wat beteken: God red!Elke sondaar wat vir Sy Naam stry,sal eendag ook ’n nuwe naam kry! (Op 2:17) Hoe moet ons verstaandat ‘n mens God verslaan?Maar wat…
