Tag: Genesis
-
-
-
-
Die mens dink hy is kragtigen bou Babel – hoe pragtig…Maar God is hoog almagtig,met taal word verwarring bekragtig. (Gen 11) O God, ek probeer my eie toring bouin plaas van om op U te vertrou.Laat U Gees ook op my daal,dan verstaan ek U liefdestaal! (Hand 2)
-
Toe Noag en sy gesin die ark verlaat,was ‘n offer aan God hul eerste daad. (Gen 8:20) Seisoene, dag en nag, sal altyd bly bestaan:julle sal nie weer met ‘n vloed vergaan.En wanneer die reënboog verskyn in prag,onthou dan My belofte bly altyd van krag. (Gen 9:9-11) Maar ook vir joú is die reënboog boodskap…
-
Noag is gered deur geloofin dit wat God vir hom beloof. (Heb 11:7) Die ander het geëet en gedrink en getrouen nie op God se beloftes vertrou. Noag was veilig agter die ark se deurdie ander is deur die vloed weggesleur. Niemand weet wanneer is die uur,wat God sy Seun weer aarde toe stuur.Vir party…
-
Dit het die Here bedroef gemaakom te sien hoe sleg het die mens geraak.“Ek sal die mens van die aarde af veeen so ook die diere daarmee.” (Gen 6:5-8) God het eers gewaarsku en geduld gehad (II Pet 2:5)maar daarna sy donderstem losgelaat. (Job 36:22-3, 37:1-5, 11-13)Maar God het Noag genade bewysen in geloof bou…
-
Noag het naby GOD geleefen na regverdigheid gestreef.—Korrup was die AARDE,—vrede het nie meer waarde.—- “Ek gaan alle mense VERDELG,—-die wêreld met water verswelg” ——Gehoorsaam het hy ark ‘n geBOU——om twee van alle diere te hou. ——–Noag en sy hele gesin——–en die diere gaan toe IN.———-Die weer het opgesteek———-en FONTEINE het oopgebreek.————WATERS het oor berge…
-
Adam was alleen.Eva uit ribbebeen. (Gen 2:22-24)Die slang was listig.Eva eet rustig. (Gen 3:1-6) Adam eet saam,Eva is skaam.Klere van blaar,God weet klaar. (Gen 3:7-11) God jaag uit.Slang wil byt.Eva ‘n onderdaan.Adam werksbestaan. (Gen 3:14-19) Ek eet saam:o, so skaam!Ek wil skuil,my klere vuil… Tweede Adam kom:Alle straf op Hom!Ek van sonde vry:Wit klere gekry!…
