Tag: Genesis
-
Abraham, al is jy al nege en negentig,moet jy nou besef: Ek is God almagtig. (Gen 17:1)Ek sluit ’n verbond met jou wat ewig bly.Jy sal ’n groot nageslag van my kry.Jou nageslag sal hierdie land besit.Besny as teken, elke manlike lid. (Gen 17:7-11) Hierdie verbond wat ewig bly,geld ook nog vir jou en my.Ja,…
-
Jy moet ’n dier middeldeur snyvir die verbondsluiting met My. (Gen 15:10)Hierdie land sal eendag aan jou behoortoor vier geslagte pluk jul druiwe van ’n boord. Die fakkel het, toe die son ondergaan,alleen tussen die vleis deurgegaan. (Gen 15:17)Die verbond is eensydig gesluiten het ook sy nageslag ingesluit. (Gen 17:7) Hierdie verbond was net ’n…
-
Here ek gaan kinderloos sterf,’n slaaf gaan my besittings erf. (Gen 15:2,3)Die Here het hom buitentoe laat gaanAbraham, dít is wat jy moet verstaan: Jou nageslag so baie soos die sterre daarbo,dit is die belofte waarin jy moet glo. (Gen 15:5)Abraham glo toe daardie tekenen dis hom tot geregtigheid gereken. (Gen 15:6, Rom 4:3, 1953,…
-
Die Here het vir Abram gesê:“Trek na die land wat ek wil hê.Jou nageslag sal Ek ’n groot nasie laat raak.Ek sal jou ’n man van groot betekenis maak.” (Gen 12:1-3) Abram was gehoorsaam aan die Heer (Gen 12:14)en in die beloofde land geoffer tot Sy eer. (Gen 12:8) Ook jy het deel aan Sy…
-
-
-
-
-
-
