Tag: Genesis
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-

God existed from the start,over the waters, the Spirit played its part. God crafted all with spoken word,“Let there be light!” was what was heard.And so it was on day one,light, a creation second to none. Expanding to every side,land, sea, and plants in the tide.Sun, moon, and stars adorned the sky,air and sea filled…
-

God was in die begin daar gewees,swewend oor die water was die Gees. God het alles gemaakdeur skeppende spraak:“Laat daar lig wees!”en dit was so op dag een gewees. Die uitspandel tot aan alle kantedIe land, see en alle plante,son, maan en ster het die hemel versierlug en see is gevul met voëls en seedier.…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 4 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 50 minute en ongeveer 395 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 3 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 60 minute en ongeveer 408 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons die tweede van ses en twintig treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 315Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video…
