Category: Gedigte
-
Saam met die fondamente was daar ‘n gejuig: Dit het van God se getrouheid getuig. Die nie-Israeliete het probeer keeren die bouwerk met omkopery versteur.Die volk het hul eie huise begin bou,in plaas van eerste op God te vertrou. Neem ter harte wat met jul gebeur:Julle het ‘n groot oes verwag,maar kry ‘n misoes elke…
-
Jeremia se profesie is vervul:Die land is in sabbatsrus gehul.Alles kon rus vir sewentig jaar,tot koning Kores se regeringsjaar. Die Here het Kores laat proklameer:God het my oor al die nasies laat regeer.Hy het my beveel om ‘n tempel te bou.Sy volk kan teruggaan en op Hom vertrou.
-
Pasop vir die vals profeet,wat maak asof hulle alles weet.Hulle bring verderflike dwaalleeren so verloën hulle die Heer (II Pet 2:1) Die Here weet om dié wat Hom dienMet hul beporoewings deur te sien,maar die oordeelsdag se kafis die goddeloses se straf. (II Pet 2:9) Hulle verlustig hulle om partytjie te hou.Hulle praat lasterlik en…
-
Sy krag het ons alles gegee om te wen.Dié gawes kom deurdat ons Hom ken.Daardeur kan ons die verderf ontvlugen kry ons die Goddelike natuur terug. (II Pet 1:3,4) Daarom, werp alles in die strydom jou geloof te verryk met deugsaamheid.Ook met kennis en selfbeersing,dan selfbeheersing met volhardingen volharding met godsvrug.daarna bring dit dan liefde…
-
-
Van Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus.aan uitverkore vreemdelinge wat reg oor die wêreld is. (I Pet 1:1) Soos God die Vader dit vooraf bestem het (wat ‘n wonder!)het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonderom aan Hom gehoorsaam te wees (met alles wat jy is!)en besprinkel te word met die bloed van Jesus…
-
Die leiers van Juda het voor my gesittoe neem die mag van die Here my in besit.Ek het deur die lug na Jerusalem gegaanen voor die afgodsbeeld gestaan. (Eseg 8:1-4) Ek moes die voorhof muur afbreekom te sien wat die leiers wegsteek.Daar het hulle afskuwelike gode gedien,want hulle dink God kan dit nie sien… (Eseg…
-
Esegiël is weggevoer om te vertolkGod se wonderlike plan vir Sy volk.Op die dag om Pasga voor te bereihet hy hierdie visioen gekry. (Eseg 40 :1-4) In my vorige visioen was God se daadom die tempel, Sy woning, te verlaat… (Eseg 11:23).By die oospoort van die tempel val ek neer,dit was gevul met die teenwoordigheid…
-
Verkondig aan die berge van Israel My woord:Julle is verneder, geplunder en sonder boord.Edom het met genot alles vir hulself gebuit,Ek haal My gloeiende woede op hulle uit. (Eseg 36:3-7) Ek sal julle weer versorg en beplant.Ek sal My volk terugbring na die land.As ek die puinhope herbou,sal julle my as Here onthou. (Eseg 36:8-12)…
-
Mens tree op as profeet,sodat die herders weet:Julle herders moes na my kleinvee kyk,maar julle het net julself verryk. (Eseg 34:1-2) Julle moes die swakkes dra,dokter, dié wat van siekte kla.Hul wonde toedraai in ‘n doeken die wat verdwaal het gaan soek. (Eseg 34:3-4) Maar julle het wreed en hard regeer!Ek moes jul verstrooi, sê…
