Category: Bybel berymings
-
Ek is die ware WingerdstokMy woorde mag jou dalk skok:Ja, slegte lote gooi ek weg…Die wat vrug dra, snoei ek reg! (Joh 15:1-2) Sonder om in my te blysal jy nie vrugte daar kan kry.Ek is die stok, jy die loot – sonder my gaan jy dood! (Joh 15:4-6) As julle in My blyen Ek…
-
Moenie jou ontstel nie, glo in My en weet:Ek maak vir jou ‘n woonplek gereed. (Joh 14:1-2) Hoe kan ons die weg daarheen ken?Hoe kan ons toegang tot die woonplek wen?Ek is die weg, die waarheid en die lewe:Net deur My word jy toegang gegewe. (Joh 14:5-6) Neem aan wat ek jou sê:Kennis en wysheid…
-
Maria: “Here, Lasarus is siek – kom geneesheer!”Jesus: “Hy sal nie sterf, maar dit wys Sy kragen openbaar God se wonderbaarlike mag,sodat almal die Seun van God kan eer. (Joh 11:3-4) Sy dood kom van bo,sodat jule in My kan glo. (Joh 11:14-15) Marta: “As U hier was, het my broer nie gegaan.Maar selfs nou…
-
Is jy soms alleen en bang?Rol jy rond in jou bed?Hoor: “Ek is die ingang:Wie deur My ingaan word gered!” (Joh 10:9) Wil die diewe jou laat bewe?Sy woorde is dan so soet:“Ek het gekom dat jy kan lewe,en dit vir jou in oorvloed!” (Joh 10:10) “Ek is die Herder, so goed.Weet dat Ek jou…
-
Hoe kon dit op dag een lig raakas God die son eers op dag vier maak? (Gen 1) “Here, wie se sonde maak die man blind?Is dit sy ouers sin of hy as kind?”Jesus: “Nee, hy het dit nie verdien,maar My werke sal jul in hom sien! (Joh 9:1-3) “Ek is die lig!Wie my volg…
-
Jesus het in Galilea gebly.In Judea was die huttefees naby.“Jy moet na die huttefees in Judea toe komdat mense jou wonderdade kan sien,” sê sy broers vir Hom. (Joh 7:1-4) Selfs sy broers het nie in Hom geglo. (Joh 7:5)Hulle versoek het oor hulle eie eer gegaan.Dis die kern van ongeloof moet jy verstaan:Enige iets…
-
Johannes vertel net van sewe wonders altesaamsodat jy kan glo Jesus is die Christusen dat Hy die Seun van God isen deur te glo die lewe kan hê in sy Naam. (Joh 20:30-31) As jy versigtig deur sy boek lees sal jy opmerkdat hy elke keer ‘n geestelike betekenis inwerk.Hy onthul die vrou by die…
-
Fillipus het gevra: “Waar kan ons brood kry dat die mense kan eet?”Jesus het van hul dieper behoefte geweet… (Joh 6:5) Jesus het gesê: “Laat die mense sit.”Hy het die brood geneem en gebid.Vyf brode en twee visse is verdeelen vir vyf duisend was dit te veel. (Joh 6:10-13) Julle moet nie werk vir voedsel…
-
Kom my seuns, ek wil julle leerwat met julle nageslagte gaan gebeur. (:1) Ruben, toonbeeld van my krag,jy is die oudste en het gesag.Jy verloor jou leierskap nou,oor jou vergrype met my vrou. (:2-3) Simeon en Levi altyd reg vir geweld.Julle nageslag sal dit ontgeld!Julle het koelbloedig vermoor,vespreiding tussen die stamme lê voor. (:6-7) Juda,…
-
Toe Josef sy broers se buiging gewaar,het hy besef sy kinder drome word waar. (Gen 45,6-9)As kind het hy ons om genade gesmeeknou word sy dood op ons gewreek! (Gen 45:21-22) Ek is julle broer wat julle as slaaf verkoop hetGod het my vooruit gestuur om lewens te red! (Gen 45:5)God het my aangestel om…
