Category: Bybel berymings
-
Ek wil dat julle onthou:God was altyd getrou,dis óns wat moet berou. (Num 1:19) God het gesê: Trek die land in,Ek het beloof dit is julle sin.Deur My krag sal julle oorwin. (Num 1:21-25) Die verspieders het uitgegaan:“Ons kan hulle nie verslaan –Hulle is soos reuse, moet jy verstaan!” (Num 1:26-28) Onthou, ek het julle…
-
Die leiers van Moab het Bileam gaan soek.Hy moes die Israeliete vir hulle kom vervloek. (Num 22:6-7)God: Staan hulle versoek teen,want daardie volk is geseën. (Num 22:12) Balak stuur hulle weer na waar Bileam woon.Jy moet kom – ek sal jou goed beloon!Gaan saam soos hulle wil hê,maar jy mag net doen wat Ek sê.…
-
Ons is sat vir die slegte kos wat U ons gee…Hy stuur toe giftige slange en straf hul daarmee. (Num 21:5-6) Ons bely ons het sonde teen God gedoen,bid tot God om ons met Hom te versoen. (Num 21:7) Kyk na die koperslang op die paal:Redding word deur geloof bepaal. (Num 21:8-9; Joh 3:14-15) God…
-
Here, ek smag om in te gaan,maar ek moet op die drumpel staan. (Ps 84:11)Hoe lief het ek U woning Heer,met alles wat ek het, wil ek U eer! (Ps 84:2-3) Selfs die mossies het ‘n nes by U altaar.Tot die swaeltjie bring haar kindom rus en vrede in U huis te vind.Ai, hoe wens…
-
God het alles in ses dae gemaaken op die sewende dag gerus. (Gen 2:2)En toe Adam die eerste keer ontwaak,het sy lewe begin met ‘n rus! Adam het hom nie aan die opdrag gesteuren so is die rus vir ewig versteur… Uit Egipte se slawernyhet God sy volk uitgelei.In die woestyn van sy wonders bewus,…
-
My verbonsluiting met julle is nou verby,begin die trek om die beloofde land te kry. Die Here sal julle seënen aan julle beskerming verleen.Hy sal tot julle redding verskynen julle genadig wees in pyn.Die Here sal julle gebede verhooren julle sal nie Sy vrede verloor. (Num 6:24-27). Die wolk kolom het op die tabernakel gerus,snags…
-
-
Ek ken haar al as kind,ja, sy was nog altyd blind,maar haar ander sintuie het my geleersy sien eintlik soveel meer… Op die plaas het ek geloop en kyk,maar haar sintuie het my sig verryk.Soos ons loop het sy my hart geraak,want God se skepping het ontwaak: As ons voete op die warm, droeë tweespoorpaadjie…
-
Ek sal die Farao in opstand laat kom,sodat ek My mag kan wys deur hom. (Rom 9:17) Farao, deur wat nou gaan gebeur,sal jy weet wie is die Heer.As ek met die kierie gaan slaan,sal die Nyl se water uit bloed bestaan. (Eks 7:17) Farao het hom verseten die volk se trek belet. (Ek 7:32)…
-
Die volk: Ons wil U kan sien! Na veertig dae het die volk gesugAäron, Moses kom dalk nie terug!Ons moet ons God kan sienom Hom te eer en dien. (Eks 32:1) Al het God dit in die wet verbied,het die volk vir hulle ‘n kalf gegiet.Laat dit ‘n afbeelding van ons God wees,more vier ons…
