Category: Bybel berymings
-
In die tronk het God Josef sy troue liefde laat ondervind.Die gevolg? Die tronkbewaarder was hom goedgesind. (Gen 39:20-22) Skinker en bakker, hoekom lyk julle so bedruk?Vreemde drome het ons vannag geruk…Die drome beteken God gaan dinge laat gebeur:Goed en sleg en julle kan dit nie keer! (Gen 40:6-7) Ek het gedroom van sewe vet…
-
Potifar het hom oor God se teenwoordigheid verstom. (Gen 39:3).Ook met Josef in die tronk kon almal sien: God is by hom. (Gen 39:21).In die Ou Testament is dit ‘n goue draad:God was by sy mense in elke daad. (Jos 1:9; II Sam 7:9; II Kon 6:16; II Kon 6:16) Vir Josua: Neem in die…
-
Josef het stories aangedraen sy pa se mooi kleed gedra.“Ek droom julle gerwe buig voor my.”En so het hul ‘n afkeer in hom gekry. (Gen 37:3-7) Eers wou hulle hom dood maak,maar toe eerder ‘n slaaf laat raak.“Pa, dis Jakob se bloedbevlekte kleed!”“Vir ewig sal ek treur, moet jul weet.” (Gen 37:31-34) Ek is die…
-
Die stamvaders het Josef as slaaf verkoopmet geboeide voete het hy na Egipte geloop.Op daardie stadium het hy nog nie verstaandat dit oor die voortbestaan van God se volk sou gaan. (Ps 105:16-17, Hand 7:9) In al die swaar was God altyd daar (Hand 7:9)en so is Sy drome aan Josef bewaar.Josef het die toets…
-
Na sewe jaar sou Jakob Ragel kry,maar dis toe Lea aan sy sy.Sy was nie die mooiste vroumaar deur haar loop God se trou. (Gen 29) Juda is nie die oudste seun,maar Hy kry die die beste seën. (Gen 49)Tamar vermom haar soos ’n prostituutmaar deur hulle nageslag word alles nuut. (Gen 38) Deur hulle…
-
Oppad terug na sy landop die Jabbok se rand,het Jakob met God gestryen Israel as naam verkry. (Gen 32) Jakob, wat die betekenis van bedriër het,verander na Israel wat beteken: God red!Elke sondaar wat vir Sy Naam stry,sal eendag ook ’n nuwe naam kry! (Op 2:17) Hoe moet ons verstaandat ‘n mens God verslaan?Maar wat…
-
Jakob:U het gesê ek kan met Ragel troutoe gee u Lea as my vrou?! (Gen 30:25) Laban:Die jongste mag nie voor die oudste trou.Wag ‘n week dan kry jy Ragel ook as vrou. (Gen 30:26) Ragel:Ek is harsteer en brooswant ek is kinderloos. (Gen 29:31) Jakob:Ragel is my hart se puntmaar Lea baar my eerste…
-
Van vroeg af in sy wieg,was Jakob aan’t bedrieg.Esau se eersgeboorte reggee hy vir lensiesop weg… (Gen 25:32-34) Al was hy nie die oudste seun,verkul hy en kry die seën. (Gen 27:27)Esau neem hom voorom Jakob te vermoor… (Gen 27:41) Wat mens hier moet sienis dat beide net straf verdien.Wat dan so verbasend bly,is dat…
-
Isak het gebid vir sy kinderlose vrou. (Gen 25:22)Rebekka, daar is twee nasies in jou:Die oudste sal die jongste dienal sal hy dit eintlik nie verdien. (Gen 25:23) So moet jy ook jou verlossing sien:Jy het dit nie self verdien.Dis nie dit wat jý doenwat jou met God versoen. (Rom 9:11-13) Reeds voor die skepping…
-
Abraham:Sit onder my heup jou hand,en gaan na my geboorteland:Gaan haal vir Isak ‘n vrou,waarmee hy kan trou. (Gen 24:1-4) Slaaf:Ek hoop die vraag klink nie dom –Maar wat as sy nie saam wil kom?Moet Isak dan daarheen gaan?En bly my opdrag dan nog staan? (Gen 24:5) Abraham:As die vrou nie saam wil ry,is jy…
