Category: Bybel berymings


  • Hoekom is jou geduld so minas God stadig in jou lewe begin?So, jy verwag vervulling in ’n dagop elke klein versoek en klag? Abraham en Sara moes ‘n eeu wagvir die eersteling van hul nageslag.Teen die tyd wat Sara toe sterf,is haar graf hul enigste stukkie werf. (Gen 3:19-20). Jy mag dalk dink hulle is…

    Continue Reading


  • Jy moet jou seun gaan offer is wat Ek vra. (Gen 22:2)En Isak het self die offerhout gedra… (Gen 22:6)Pa, ek kan nie ’n offerlam hier sien? Seun, God sal self die lam voorsien. (Gen 22:7-8) Net toe Abraham die mes vat om te slagRoep God: “Abraham, Abraham, wag!Nou kon ek duidelik siendat jy My…

    Continue Reading


  • Sê nou U kry vyftig gelowiges daar,sal U Sodom en Gomorra dan spaar?As Ek vyftig krygaan Ek verby… Kan ek nog ’n keer waag:Is vyf en veertig te laag?As Ek vyf en veertig krygaan Ek ook verby… Miskien sal U veertig vind:Wees hul dan goedgesind?As Ek veertig krygaan Ek verby… Word tog nie vir my…

    Continue Reading


  • Onmoontlik?

    Jy sal beslis volgende jaar,dié tyd, jou eersteling baar.Sara het stil agteraf gelag:Om op haar jare te verwag! (Gen 18:10-14) Sara, jy moet ook nog leer:Niks is te buitengewoon vir die Heer…So het Sara vir Isak gekryen hom op agt dae laat besny. (Gen 21:1-4) Ek sal my enigste seun offer, o Heer,want U kan…

    Continue Reading


  • Abraham het in die onmoontlike geboorte geglo (Gen 18)en kry toe ‘n nageslag soos die sterre daarbo. (Heb 11:11-12)As jy glo aan Jesus se onmoontlike geboorte, (Luk 1:34-37)?skenk Hy aan jou die wedergeboorte! (II Kor 4:6, Joh 3:3-6) Uit geloof hou Abraham ‘n mes teen sy seun se nek, (Gen 22)want hy was oortuig dat…

    Continue Reading


  • Lewenskeuses

    Abraham en Lot kon nie genoeg kos vir hul vee kryen daarom het hulle besluit dat hul paaie moet skei. (Gen 13:6) Lot, as jy links kies sal ek regs gaan.Lot kies toe die vrugbare Jordaan.Hy het by Sodom sy tent opgeslaan,die stad met die sondige bestaan… (Gen 13:9-13) Abraham was aan die verbond getrouen…

    Continue Reading


  • Abraham, al is jy al nege en negentig,moet jy nou besef: Ek is God almagtig. (Gen 17:1)Ek sluit ’n verbond met jou wat ewig bly.Jy sal ’n groot nageslag van my kry.Jou nageslag sal hierdie land besit.Besny as teken, elke manlike lid. (Gen 17:7-11) Hierdie verbond wat ewig bly,geld ook nog vir jou en my.Ja,…

    Continue Reading


  • Jy moet ’n dier middeldeur snyvir die verbondsluiting met My. (Gen 15:10)Hierdie land sal eendag aan jou behoortoor vier geslagte pluk jul druiwe van ’n boord. Die fakkel het, toe die son ondergaan,alleen tussen die vleis deurgegaan. (Gen 15:17)Die verbond is eensydig gesluiten het ook sy nageslag ingesluit. (Gen 17:7) Hierdie verbond was net ’n…

    Continue Reading


  • Here ek gaan kinderloos sterf,’n slaaf gaan my besittings erf. (Gen 15:2,3)Die Here het hom buitentoe laat gaanAbraham, dít is wat jy moet verstaan: Jou nageslag so baie soos die sterre daarbo,dit is die belofte waarin jy moet glo. (Gen 15:5)Abraham glo toe daardie tekenen dis hom tot geregtigheid gereken. (Gen 15:6, Rom 4:3, 1953,…

    Continue Reading


  • Abraham