Die beloofde land is verdeel:
Elke stam kry ‘n deel. (Jos 18:10).
Die hele land is in rus gehul –
God het al Sy beloftes vervul. (Jos 21:45).
Ook in jou stryd, wees nie bang
ons het almal genade op genade ontvang. (Joh 1:16)
Die vervulling van Sy belofte is ons geskenk:
Ons is almal van die Gees deurdrenk. (I Kor 12:13)
Ons is almal van ons sonde bevry (Heb 2:17).
en ons sal ons deel van die land ook kry.
Leave a Reply