Category: 03 Konings tot ballingskap
-
Samaria is drie jaar lank beleër, maar hul kon die ballingskap nie keer,want hul wou nie by die profete leeren het hulle ander gode bly vereer.“Julle het die stinkende afgode bly dienen so hierdie swaar straf verdien!” (II Kon 17:5,7,12,18)
-
Die ontroue vrou (Hos 1-3).Gaan trou met ‘n prostituut al het Ek dit streng verbied.Die land is besig om te hoereer, Ja, heeltemal ontrou aan die Heer. Selfs Hosea se kinders se naamhet die volk gewys op hul blaam. Sy is nie meer my vrou – sy is te veel keer ontrou.Ek maak haar soos…
-
Amos, die eenvoudige herder val in die padGod het hom gestuur na die sondige stad… God gaan straf (Amos 1-3).Ek gaan hul strooi soos kafJa, verseker gaan Ek straf! Hule verkoop onskuldiges kaal, arm mense vir ‘n paar sandaal. hulle trap en gooi swakkes neer en veronreg dié wat nie kan keer. Pa en seun…
-
Hy het die vyand oorwinen hul grond so herwin.‘n Tyd van weelde en ryk –oral het winterhuise gepryk. Maar jul moet jul bekeer:Gedoen wat verkeerd in die oë van die Heer (II Kon 14:23-29) Ook die konings daarna is dieselfde aangeklaJa, die volk in die Noordwas teen God se Woord. Wat moet jy hieruit leer?Jý…
-
Simri het net sewe dae geregeerWant hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HeerOmri beleer toe Simri se stad met die volk aan sy kant.Simri het die paleis op homself afgebrand. (I Kon 16:15-21) Omri het twaalf jaar geregeerEn gedoen wat verkeerd is in die oë van die HeerHy het wel…
-
Jerobeam se seun Nadab het twee jaar regeer.Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Heer.Baesa het hom vermoor en so koningskap gekryen nie een van Jerobeam se nageslag het lewend gebly. (I Kon 15:25-32) Baesa het vier en twintig jaar regeerHy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die…
-
Abia het pas koning van Juda gewordtoe is hy in oorlog met Jerobeam gestort.Jerobeam met agt honderd duisend manen Abia met maar die helfte daarvan. (II Kron 13:1-3) God het ewige koningskap aan Dawid toevertrouen ons is aan al sy opdragte getrouJulle is wel baie in getal,met julle kalwerbeelde en al, (II Kron 13:4-9) maar…
-
Jerobeam het besef dat die tempel in Jerusalem staanen dat die volk vir offers daarheen sou gaanSo, om te keer dat hulle van hom afvallig sou raakhet hy vir hulle kalwerbeelde in Bet-El en Dan gemaak. (I Kon 12:25-29) Jerobeam het die volk in sonde in verleien hulle het die beeld na Dan toe begeleien…
-
Na die magtige Salomo,verloop die geskiedenis so: Salomo se seun, Rehabeam,is by Sigem as koning gekroonNebat se seun, Jerobeam,het as vlugteling in Egipte gewoon. (I Kon 12:1-2, II Kron 10:1-2) Die volk het by Rehabeam kom kla“U vader het ons ‘n swaar juk laat draAs u ons van sommmige laste bevry,sal ons steeds u onderdane…
-
Habakuk kla en God wys die swaar.Habakuk vra,God leer: geloof bewaar. Habakuk staar:God het oordeel verklaar. Habakuk verklaar:Ek jubel ten spyte van swaar! Die boek Habakuk wil beloof:Jy word net gered deur geloof,daarom kan jy in swaarkry loof! Habakuk kla en God wys die swaar (Hab 1:1-11). Hoe lank moet ek nog vra,oor al die…
