Category: 03 Konings tot ballingskap


  • Die eerste ontmoeting (Hooglied 1:1 -2:7). Soen my, soen my weer en weerdis wat ek meer as wyn begeer… Kom ons juig, ja komwees vrolik, om en om. Ek is bruin gebrandsoos tente in die land. Maar ek is mooisag, soos leer gelooi. Jy wat ek liefhet, sê vir mywaar laat jy jou lammers wei?…

    Continue Reading


  • Adonia het Dawid probeer kulom so sy koningstroon te vul.Batseba het Dawid laat verstaanen hy wys toe vir Salomo aan. Salomo het wysheid begeeren hy kry ook rykdom en eer.Die koningin van Skeba kom kykhoe Salomo se wysheid lyk. Salomo het op God vertrouen vir Hom die tempel gebou.Die Allerheiligste het die ark omhul –deur…

    Continue Reading


  • Die boek II Samuel wil ons vertelDawid gehoorsaam aan God’s bevel.Politieke sukses het hy gekry.Jerusalem as hoofstad verkry. Die voorspoed het begin draaitoe Dawid Batseba sien baai.As man het hy sy beheer verlooren ook Uria, haar man, vermoor. Die profeet Natan sê: “Dit is jy!”En Dawid het sy sonde bely.God het hom wel vergeef,maar hy…

    Continue Reading


  • Ps 37 vir vandag

    Die Amerikaanse verkiesing het almal op hol.Uitsprake in ons eie land laat bloed in jou are stol.Korrupsie in die regering in aan die orde van die dag.Vir die gewone burger lyk dinge donker soos die nag… Moet jou nie oor skelms en skurke bekommer,soos gras en groenigheid verdwyn hul sommer.Vertrou op die Heer se beloftes…

    Continue Reading


  • Oppad na die ewige Jerusalem,is ek ‘n pelgrim, hoor my stem: As vreemdeling het ek geleer (Psalm 120)dat ek U ewige vrede begeer. Ek stap tussen gevaarlike berge deur, (Psalm 121)my hulp kom net van die Heer!Hy beskerm my teen gevaar,dag en nag sal Hy my bewaar. My eindpunt is die huis van die Heer,…

    Continue Reading