Samaria is drie jaar lank beleër,
maar hul kon die ballingskap nie keer,
want hul wou nie by die profete leer
en het hulle ander gode bly vereer.
“Julle het die stinkende afgode bly dien
en so hierdie swaar straf verdien!” (II Kon 17:5,7,12,18)
Recent Posts
Gebed Psalm 19
Here, saam met almal wat U dien,bid ons vandag uit Psalm negentien: O God, die... Read More
Gebed Efesiërs 3: 14-21
Ek wil knielend in gebed voor U kom staanvir die gemeenskap van gelowiges wat deur... Read More
Gebed uit Efesiërs 1: 15-23
O God, van ons Here Jesus Christusdankie vir my vriende se geloof in die Here... Read More
Memorize John 8 verse 31 and 32
If you want to learn more about John 8, follow the link to the video:... Read More
Gebed uit Kolossense 1:3-4, 9-14
Ek wil U o God, die Vader loofwant ek het gehoor van my vriende se... Read More
Leave a Reply