Category: 03 Konings tot ballingskap


  • Gekou knaag.Sprinkaan plaag. Weiding weg.Koringoes sleg. Vervuil.Volk huil. Wilde perd.Niks werd. Wrede leër.Dag van Heer. Vas, huil en treur.Kom terug: bekeer.Hy is ‘n genadige Heeren vergewe altyd weer! Jul leer:Ek Heer! As julle die tekens leeslaat kom ek my Gees.Jongmense sal as profete optree.Vir oumense sal ek drome gee. Na gebedsal Ek red. Bloed vuur,dis…

    Continue Reading


  • Nahum

    Net soos Jona, moes Nahum gaanna Ninevé, wat sy volk verslaan. Ellende wag vir jou, bloedbevlekte stad; jy is vol bedrog, gevul met buit gevat. Swepe klap, wiele dreun, perde jaag, strydwaens wat vrouens en kinders knaag.Ruiters galop, swaarde blink, spiese blits. My hulpelose volk vernietig in ‘n kits. (Nah 3:1-3)

    Continue Reading


  • Jona was ontevrede en kwaad.Dit gaan Israel beslis nie baat. Van U groot genade het ek geweetdat U barmhartig en liefdevol heet.U sien maklik af van die straf.Ek gee nou eerder my lewe af. Jona, hoekom word jy kwaad?Bevraagteken jy My raad? Die son het Jona geskroei.God het ‘n plant laat groei.Oor die skadu was…

    Continue Reading


  • Die opdrag weer: “Gaan na die stad.”Hierdie keer vat Jona wel die pad.“Sien van jul verkeerde dade af –oor veertig dae gaan God jul straf!” Die mense het toe in God geglo, en in alle erns begin bid na bo.In berou gevas: nie geëet of drink.Selfs die koning het niks geskink. Toe God sien dat…

    Continue Reading


  • In my gebed het ek verlore gevoel.Golf na golf het oor my gespoel.Ek het geroep: “Help ek verloor –Wees my genadig.” God verhoor. Die waters het my afgemaai.Seegras het om my kop gedraai.Afgesak tot berge se fondament.Gered van dood se verste ent. Terwyl ek na benede sink.Het ek in nood aan U gedink.Net toe ek…

    Continue Reading


  • Jerobeam twee lê bekommerd en wag,vir die aanval van die Assiriese mag,Van Ninevé is die vyand nou oppad,na Jerusalem, Israel se heilige stad. Jona, jy moet na Ninevé gaan:Hul moet my genade verstaan. Jona vlug en gaan ‘n skip aan boord.‘n Magtige storm bring God’s woord.“My God het hierdie see gemaak,gooi my oorboord om stil…

    Continue Reading


  • Jona

    Van kindsdae sal jy onthouhoe dié geskiedenis ontvou: Jona weier God se genade:“Ek wil nie gaan.”Jona bid om God se genade:“Ek sal gaan.”Jona vertel van God se genade:“Jul gaan vergaan.”Jona leer van God se genade:“Ek verstaan.”

    Continue Reading


  • Prediker

    Prediker dink oor die sin van die lewe,ja, dit waarna jy eintlik moet strewe… Sit op die eerste bril, my kind:“Alles kom tot niks, dis ‘n gejaag na wind.” (Pred 2:17) Die boek beskryf drie soorte mense:Vir die eerste is plesier sy wense.Ander leef reg, maar hul ambisie vertrap en verkul.Vir die derde is kuns,…

    Continue Reading


  • Spreuke

    Wat die boek Spreuke probeer,is om mense wysheid te leer:Kennis begin met die dien van die Heer! (Spr 1:2,7) Die meeste van jou smartse oorpsrong is jou hart..As die wyse begin praatkan ander daarby laat baat (Spr 4:23, 10:3) Wysheid waarsku teen die slegte vrouHaar pad lei na die dood vir jou…‘n Knap vrou is…

    Continue Reading


  • Aan die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe, ja gewis! Hy, die Vader, bring ontferming mee:Dis Hy wat in elke omstandigheid moed gee.Dieselfde bemoediging wat ons ontvangis wat julle weer van ons verlang.Net soos daar vir ons ‘n oorvloed van lyding in Christus is,is daar ook vir ons ‘n oorvloed…

    Continue Reading