Category: Gedigte
-
Ek buig in aanbidding voor U HERE, se glansryke heerlikheid.Ek erken U as HERE, soos Moses met my skoene uit…Ek erken, HERE, dat U majesteit en krag groot is.Ek erken, HERE, die majesteit van U Naam. U stem, o HERE, kom oor magtige waters heen.U stem, o God van majesteit laat dreun.U stem, o HERE,…
-
As Hy van bose geeste kan genees (Mark 1,24,27)moet Hy van God af wees! Hy het baie siekes se kwaaluit hulle uitgehaal (Mark 1:33) As U wil kan U my gesond maak (Mark 1:40,41)Jesus het hom aangeraak… Deur die dak laat sak vir lewe (Mark 2:5)“Jou sondes word jou vergewe!” ‘n Gebreklike hand het Hy…
-
Toe Johannes Jesus doop,sien hy die hemel skeur oop.Die Gees het soos ‘n duif gedaal.‘n Stem uit die hemel het bepaal:Jy is My geliefde Seunwat aan my vreugde verleen!
-
God: “Moeg, maak julle My.”Volk: “Hoe het ons dit reggekry?”“Julle het gekla:‘God hou van mense wat doen wat Hy verbied.’Julle het gevra:‘Waar is die God wat reg moet laat geskied?’ ” Ek gaan my boodskapper vooruit stuur.Na die tempel kom ek in daardie uur.Dis die Verbondsengel waarna julle vra,maar gaan julle Sy regspraak verdra?Soos iemand…
-
Die Here, die Almagtige praat:Al wat julle elke keer red,is dat Ek nie verander het.Julle het van my afgewyk in daad.Volk: “Waarom moet ons ons bekeer?”God: “Dis al hoe Ek na julle terugkeer!” Volk: “Hoe beroof ons U?”God: “Julle bring nie tiendes nie!”Dis die Almagtige wat praat:“Toets my met julle daad:Ek open hemelvensters van seën,en…
-
Juda se afskuwelike ontrou: Manne trou met goddelose vrou.Volk: “Waarom verwerp U ons offers nou?”God: “Jy is dan aan jou vrou ontrou!” “Wat is die rede vir die huwelik, Heer?”“Ek soek ‘n nageslag wat Mý moet eer.Een in ligaam en een in gees,dít is hoe die huwelik moet wees! Die Almagtige se woorde geld:“Egskeiding is…
-
God: “Julle gee My nie die eer.”Volk: “Hoe minag ons U Heer?”Die Here die Almatige praat:“Blinde, siek lam by die offerdaad.” Volk: “Sluit die deure van die kerk,dis heeltemal te veel werk!”Die Here die Almatige praat:“Ander nasies eer my met hul daad.” “Priesters moet My naam eer.”Sê die almagtige Heer.“Ek het ‘n verbond met jou…
-
God: “Ek het julle lief” Volk: “Hoe het U ons lief?”Die Here die Almatige praat:Esau het ek gehaat,maar Jakob sal ek nie verlaat.
-
O God, ek dank U uit Romeine twaalf vers en een twee,want U barmhartigheid bring vir my dankbaarheid mee.U roep my om my liggaam as lewende offer te gee:Heilig en aanneemlik vir U, o God, in elke lewenstree. Help my om nie gelykvormig aan die wêreld te wees,maar verander en vernuwe my denke deur U…
-
Hier volg voorbeelde van doenwat sal wys jy is met Hom versoen: Moenie volgens die uiterlike keur:As ‘n man met deftige klere arriveeren ‘n arm man kom met ou klere aan,hoe besluit jy waar jy gaan staan? (Jak 2:1-3) As ‘n broer of suster honger ly,maar jy gee nie wat hulle moet kryen wens dat…
