Category: Gedigte
-
Here, laat my, wat ander wil bedien, leef volgens die riglyn in Esra sewe vers tien: Esra het hom gewy aan die wet van die Heer. Hy wou Israel elke voorskrif en bepaling leer. Hy wou dit in praktyk toepas en gebruik. Ag Here, gee dat my lewe ook so sal lyk. Amen
-
‘n Goddelike skaakspel is begin… Vasti wou nie die koning bekoor.Die koning word toe baie kwaaden vra sy amptenare se raad.So het sy haar status verlooren Ester word toe die koningin. Paleisbeamptes wou die koning vermoor.Mordegai het by die poort daarvan gehoor.Deur Ester is die koning daarvan vertel.“Skryf dit in die annale” was sy bevel.…
-
Koning Kores van Persië het die uitspraak gegee: Die Here die God van die hemel, aarde en see het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4) In koning…
-
Vreeslik, die boodskappe uit elke oord.Verskrikte boodskappers bring die woord:“Die vyand in oormag kom van Noord –vernietig is elke stad en oord!” Laat ons wagte in die verte tuur.O, so naby jou oordeelsuur…Ek skuil agter die beskermingsmuuris dit wel bestand teen die vuur? Ek het gedink mure sal my beskerm.Luister net na die gehuil en…
-
-

Skreeuend en met swaard in die handhardloop hulle af op hul vyandDie doel is uitbreiding van maginpalm van besittings met eie krag.(bv. Joël 2:9) Verloorders in die bloedige geveghardloop angsbevange weg.Hulle het alles verloor wat hulle hetnou poog hulle om net hul eie lewe te red. (bv. Jer 4:29) ‘n Enkele hardloper gordel sy kleed…
-
-
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
-

Rotsmense O God, gee vanoggend vir my insiguit Matteus sewe vers vier en twintig: Laat my na U Woord luister en dit vertrou.Ja, soos ‘n verstandige wat sy huis op ‘n rots bou.As storms en winde oor my huis gaanlaat dit stewig op daardie Rots staan. O genadige God, gryp in met U hand,so baie…
-
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
