Category: Gedigte
-
‘n Ouer man moet jy nie skerp teregwys,maar vermaan soos jy eer aan jou vader wys.Ouer vroue moet jy soos moeders vermaanen jonger vroue moet as susters voor jou staan.Vermaan sonder verwytin alle eerbaarheid. (I Tim 5:1-2) Weduwees, alleen agtergelaat,word in jou sorg oorgelaat,maar as sy nog kinders en kleinkinders het,wys hulle dat hulle teenoor…
-
Die Gees het van die eindtyd gesê en beloofdat sommige afvallig sal word van die geloof.Misleidende geeste sal hulle denke vasvangen hulle sal bose geeste se leerstellings aanhang. (I Tim 4:1) Hierdie dwaalleeraars se gewete is toegeskroeien wil hulle met huweliks- en kos reëls bemoei.God het voedsel vir gebruik oorspronklik goed gemaaken dit kan weer…
-
In hoofstuk een het ons geleervan die evangelie van God se heerlikheid en eer.In hoofstuk 2 het ons verstaandat ons biddend op ons knieë moet gaan. Om die gemeente daarmee te bedienmoet ons geestelike leiers so sien: ‘n Ouderlingword so besing: Onberispeliken tog ook inskiklik Getrou veral aan sy vrou. Vredebewakeren nie ‘n rusiemaker. Gasvryen…
-
Van Paulus, wat Jesus sy Verlosser loof,aan Timoteus, my eie kind in die geloof .Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus, die rede. (I Tim 1:1-2) Daar is mense wat vals leerstellings versprei,daarom wil ek hê dat jy daar moet bly.Hulle bring net onnodige twis gesprekke meeeerder as vorming wat God…
-
Timoteus, ek skryf die brief aan joudat julle as Gods gesin, jul reg gedraen die waarheid beskerm en dra.Híerdie waarheid moet julle onthou: (I Tim 3:14-15). As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig die reg is in Hom, aan die engele het Hy sy verskyning gemaak. Heidennasies is deur…
-
-
-
Ek kan self, en gaan alles beheer –Die jaar twintig-twintig wil jou omkeer. Die woeste jaar is amper verby:Baie het die virus gekry.Werkloosheid het toegneem.Afsondering het baie vervreem.Ander is wreed vermoor.Party in brande alles verloor. Paulus het self deur ‘n moeilke jaar gegaan,en daarom moedig hy jou uit die tronk aan: Wees altyd bly,ja, bly…
-
-
