Category: Bybel berymings


  • Die Kolosse sirkel (Kol 1:9-12)

    Die binneste geloofsgroei sirkel:Ek bid dat julle God sal leer kenen deur die Gees, wysheid en insig wen,sodat julle tot eer van God sal lewe,en na die vrug van goeie werke strewe. Die buitenste geloofsgroei sirkel:Mag julle in kennis bly groeien krag kry om volhardend te stoei.Wees oor jou erfenis, wat wag, blyen laat dit…

    Continue Reading


  • Die uitnemendheid van Christus (Kol 1)Deur die Seun sien ons God se beeld raak,God het deur Hom alles gemaak.Voor alles was Hy daar,en Hy hou alles bymekaar. (Kol 1:15-16) Hy is hoof van die liggaam, Sy kerk.Hy hou dit in stand deur Sy werk.Hy het eerste uit die dood opgestaanen so die weg na die…

    Continue Reading


  • Die Evangelie in Jerusalem (Lees Hand 6:1-7).Toe die weduwees afgeskeep word,het die dissipels besef diakens kort.Hulle kon toe die Woord bly leeren so word die gelowiges net meer. Die eerste martelaar vir die Evangelie (Hand 6:8-15 en Hand 7).Stefanus was vol van die Heilige Gees –God se krag was duidelik in Hom gewees.Hulle het sy…

    Continue Reading


  • Voor enige iets nog kon begin leefhet die Gees al oor die waters gesweef (Gen 1:2) Die Heilige Gees en JesusIn die evangelie van Lukas kan jy leesDat Hy in Maria verwek is deur die Gees (Luk 1:35)By Jesus se doop word daar verhaaldat die Gees soos ‘n duif op Hom daal. (Luk 3:21,22).Jesus wat…

    Continue Reading


  • Handelinge

    Die Heilige Gees is op hul uitgestorten drie duisend het gelowig geword. Die evangelie is versprei in wyer wordende kringEers in Jerusalem is die evangelie gebring.Daarna in Judea,    toe na Samaria.        Later na die uithoeke van die aarde.‘n Boodskap van ontsagbare waarde: ‘n Seun is in ‘n krip gebore –daarom gaan…

    Continue Reading


  • Die koms van Jesus, die Seun van die mens, is goeie nuus wat weerklink in lofliedere in die begin van die boek. Maria het die grootheid van God besing en hierdie loflied na Hom gebring: Oor die magtige God sal ek juig:Hy het my geringheid gesien.Sy groot dade het ek nie verdien.Van sy grootheid kan…

    Continue Reading


  • Ps 37 vir vandag

    Die Amerikaanse verkiesing het almal op hol.Uitsprake in ons eie land laat bloed in jou are stol.Korrupsie in die regering in aan die orde van die dag.Vir die gewone burger lyk dinge donker soos die nag… Moet jou nie oor skelms en skurke bekommer,soos gras en groenigheid verdwyn hul sommer.Vertrou op die Heer se beloftes…

    Continue Reading


  • Oppad na die ewige Jerusalem,is ek ‘n pelgrim, hoor my stem: As vreemdeling het ek geleer (Psalm 120)dat ek U ewige vrede begeer. Ek stap tussen gevaarlike berge deur, (Psalm 121)my hulp kom net van die Heer!Hy beskerm my teen gevaar,dag en nag sal Hy my bewaar. My eindpunt is die huis van die Heer,…

    Continue Reading


  • Dit was weer tyd vir ‘n Joodse fees,so Jesus was in Jerusalem gewees.Hy kom toe by ‘n bad, met Betesda as naam –Blindes, kreupeles en lammes lê daar saam. (Joh 5:1-3) ‘n Sekere man was al siek vir agt en dertig jaar.“Wil jy gesond word?” vra hy, toe hy hom gewaar.Meneer, ek het niemand om…

    Continue Reading


  • As profeet is Jesus in sy eie land nie geëer,maar die mense daar het hom verwelkom,want sy wonders het hom verstom.Hulle moes nog van ware geloof leer… (Joh 4:43-46) In Kapernaum was ‘n regeringsamptenaarwat se seun op sterwe gelê het daarHy het toe na Jesus in Kana gegaan‘n hele ent daarvandaan (Joh 4:46-47) Hy het…

    Continue Reading