Jerigo

Rondom Jerigo was hoë mure gebou.
Dit het al hulle vyande uitgehou. (Jos 6:1)

Julle moet priesters met ramshorings vat,
loop dan vir ses dae een keer om die stad.
Op dag sewe moet julle sewe keer daarom haas,
die priesters moet dan op die ramshorings blaas.
Ek laat die mure inval as Ek dit hoor,
gaan reguit vorentoe en klim daaroor. (Jos 6:1-5)

Die volk het gedoen wat God sê
en so het die mure in puin gelê.

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading