Category: Bybel berymings
-
Wat die boek Spreuke probeer,is om mense wysheid te leer:Kennis begin met die dien van die Heer! (Spr 1:2,7) Die meeste van jou smartse oorpsrong is jou hart..As die wyse begin praatkan ander daarby laat baat (Spr 4:23, 10:3) Wysheid waarsku teen die slegte vrouHaar pad lei na die dood vir jou…‘n Knap vrou is…
-
Aan die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe, ja gewis! Hy, die Vader, bring ontferming mee:Dis Hy wat in elke omstandigheid moed gee.Dieselfde bemoediging wat ons ontvangis wat julle weer van ons verlang.Net soos daar vir ons ‘n oorvloed van lyding in Christus is,is daar ook vir ons ‘n oorvloed…
-
Die eerste ontmoeting (Hooglied 1:1 -2:7). Soen my, soen my weer en weerdis wat ek meer as wyn begeer… Kom ons juig, ja komwees vrolik, om en om. Ek is bruin gebrandsoos tente in die land. Maar ek is mooisag, soos leer gelooi. Jy wat ek liefhet, sê vir mywaar laat jy jou lammers wei?…
-
Adonia het Dawid probeer kulom so sy koningstroon te vul.Batseba het Dawid laat verstaanen hy wys toe vir Salomo aan. Salomo het wysheid begeeren hy kry ook rykdom en eer.Die koningin van Skeba kom kykhoe Salomo se wysheid lyk. Salomo het op God vertrouen vir Hom die tempel gebou.Die Allerheiligste het die ark omhul –deur…
-
Die boek II Samuel wil ons vertelDawid gehoorsaam aan God’s bevel.Politieke sukses het hy gekry.Jerusalem as hoofstad verkry. Die voorspoed het begin draaitoe Dawid Batseba sien baai.As man het hy sy beheer verlooren ook Uria, haar man, vermoor. Die profeet Natan sê: “Dit is jy!”En Dawid het sy sonde bely.God het hom wel vergeef,maar hy…
-
Eli, die priester, het swak regeer.Samuel weer tot God se eer.Die volk het ‘n koning verlang.Rigters na konings, die oorgang.Saul gesalf, maar later gefaal.Dawid, ‘n suksesvolle verhaal. As ons hieruit die les wil leer:Laat God jou lewe regeer.Ja, Hy is en bly in beheer.maar kom ons kyk dieper deur: Eli, die priester, het swak regeer.Die…
-
Paulus se eerste argument (Gal 1,2).Hierdie evangelie is regtig waar,want God het dit aan my verklaar. (Gal 1:11,12)Ek het die apostels ontmoet na veertien jaaren toe gesien dat ons die evangelie dieselfde verklaar! (Gal 2:1,2) Jy word nie van sonde vrygespreek deur die wet te onderhoumaar alleen deur in Jesus Christus te glo en vertrou.…
-
“Mag ek are optel agter graan snyers aan?”“My dogter, jy mag gerus maar gaan.”Sy kom toe uit by die land wat aan Boas behoort.Hy kom toe juis uit Bethlehem en spreek seënwoord.Boas aan sy werkers: “Mag die Here by julle wees.”Sy werkers: “Mag die Here U seën deur Sy Gees.” (Rut 2:1-4) “Wie is daardie…
-
Boas wou met die eerste losser vergaderen roep die leiers by die stadspoort nader.“Naomi het Elimelek se grond te koop gegee.”“Ek is bereid om as losser op te tree.” (Rut 4:1-4) “Daarmee saam gaan jy Rut ook krysodat die grond in die familie kan bly.”“Nee, my grond kom dan in gevaar – ek sal die…
-
“Ek soek vir jou ‘n heenkome waar dit goed sal gaan:Was jou, maak jou mooi, en trek netjies aan.Jy moet by jou losser se voete gaan lêwat jy dan moet doen, sal hy vir jou sê.” (Rut 3:1-5) Het jy al by jou Verlosser se voete gaan lê?Hoor jy wat Hy in Sy Woord vir…
