Category: 02 Voor konings
-
Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer.God het hulle oorgegee in Jabin se mag.Nege honderd strydwaens was Sisera se krag.Twintig jaar het hulle onderdrukkend gely,daarom het hulle gebid dat God hul bevry. (Rig 4:1-3) Debora, die vrou van Lappidotis as leier gekies deur God.Sy…
-
Toe die Israeliete weer afdwaal,begin die siklus hom herhaal.Eglon het die Palmstad verslaanen die volk word sy onderdaan. (Rig 3:12-14) In nood het gebede weer opgeskieten God stuur Ehud die Benjaminiet.Hy was sterker in sy linkerhandmet ‘n swaard aan die ander kant. (Rig 3:15-18) Ehud het aan Eglon belasting betaalmaar by Gilgal draai die verhaal.Afgodsbeelde…
-
Die Here het van die nasies met rus gelaatsodat die volk in oorlogservaring kon baat.Hy wou ook kyk of hul gehoorsaam sou weesin wat sy gebooie en voorskrifte lees. (Rig 3:1-5) Die Israeliete het met die ander nasies begin trou – dit het gelei dat hulle hul afgode begin vertrou…God het hulle deur die vyand…
-
Here, wie moet eerste gaan veg?Juda is eerste – maak julle reg.Ek gee die land in jou magen so wen Israel die eerste slag. (Rig 1:1-4) Hulle het Adoni-Besek se duime en tone afgesny.“Ek het dit met sewentig konings gedoen,” sê hy.God het dit alles gesienen my die straf gegee wat ek verdien. (Rig 1:5-7)…
-
Rondom Jerigo was hoë mure gebou.Dit het al hulle vyande uitgehou. (Jos 6:1) Julle moet priesters met ramshorings vat,loop dan vir ses dae een keer om die stad.Op dag sewe moet julle sewe keer daarom haas,die priesters moet dan op die ramshorings blaas.Ek laat die mure inval as Ek dit hoor,gaan reguit vorentoe en klim…
-
Josua se laaste taakwas hierdie toespraak: Julle het telkens gesien,God gee wat julle nie verdien.Die getroue God moet julle loof:Hy gee die land soos Hy beloof. (Jos 23:1-5) Julle moet sterk staan in die uitvoering van die wet.Moenie links of regs afwyk van dié riglyn wat jul hetanders gaan die versoekings julle insuigen gaan julle…
-
Die land loop oor van heuning en hier is van sy vrug,maar ongelukkig moet ons ook oor die reuse berig:Ons het die afstammelinge van die Enakiete daar gesien!Soos nietige sprinkane sal ons die dood daar verdien… (Num 13:30-33). Kaleb het die tien stilgemaak:Ons is opgewasse vir die taak!” (Num 13:30). Die volk het hom nie…
-
Die beloofde land is verdeel:Elke stam kry ‘n deel. (Jos 18:10). Die hele land is in rus gehul –God het al Sy beloftes vervul. (Jos 21:45). Ook in jou stryd, wees nie bangons het almal genade op genade ontvang. (Joh 1:16) Die vervulling van Sy belofte is ons geskenk:Ons is almal van die Gees deurdrenk.…
-
Saam ontplooi vyf Amoritiese koningsteen die Gibeonitiese wonings. (Jos 10:1-5) Josua trek op om saam met sy bondgenoot te veg.Dis deel van God se plan, Hy sien dit as reg:Moenie vrees nie, Ek gee hulle in jou hand,nie een van hulle is teen jou bestand. (Jos 10:6-8). Die Here het paniek onder die volk gesaaien…
-
Ek sal die inwoners van die land in jou mag gee,maar daar kom ‘n waarskuwing daarmee:Moenie ‘n verdrag met hulle sluit.Nee, wis hulle heeltemal uit! (Eks 23:31-33, Eks 34:12, Deut 7:1-2) Die Gibeoniete het bang geraaken toe ‘n slim plan gemaak.Hulle het verslete saalsakke gevaten kos ingepak vir die pad.Hulle het hulle só vermomdat dit…
