Category: 02 Voor konings


  • “Ek soek vir jou ‘n heenkome waar dit goed sal gaan:Was jou, maak jou mooi, en trek netjies aan.Jy moet by jou losser se voete gaan lêwat jy dan moet doen, sal hy vir jou sê.” (Rut 3:1-5) Het jy al by jou Verlosser se voete gaan lê?Hoor jy wat Hy in Sy Woord vir…

    Continue Reading


  • Ek moet besinoor ‘n nuwe begin.In die hongersnood beplan Naomi se man“Van Bethelhem na Moab is my plan.”Was die besluit wys?Bethlehem beteken dan broodhuis…In plaas van ‘n nuwe voorspoedsgerfhet hy daar in die vreemde gesterf. (Rut 1:1-3) Ons moet besinoor ‘n nuwe begin.Haar seuns het met Moabietiese vroue getrouen so nie die wette van Moses…

    Continue Reading


  • Rut oorsig

    As jy die boek Rut moes opsom,sal jy tot die gevolgtrekking kom: Dood. Dood tref Naomi se hele gesin.Sorg. Rut se sorg vir Naomi begin.Sorg. ‘n Losser, Boas, vir Rut versorg.Lewe. Só Naomi se nageslag geborg. As jy tot toepassing wou kom,sien: Jesus draai die siklus om: Lewe. Uit haar nageslag Jesus gebore.Sorg. Maria sorg…

    Continue Reading


  • Byvrouontrou.Haar gaan kryoorgebly. Gibea veilig?Onheilig…Verkrag.Doodsnag. Opgesny.Versprei.Gruweldaad:Ons moet praat! God gehoor.Geveg verloor!Berou.Vertrou. Vyf en twintig duisend lewens verloor.Net ses honderd by die rots oor.Geen vroue.behoue. Bet-El berou.Altaar gebou.Jabes ontrouvat hul vrou. Meisies dans.Gebruik die kans.Gryp ‘n vrouom stam te bou… Geen koning.Eie woning.Waaroor die betoog?Reg in my oog! Mens sonde.Jesus wonde.Mens ontrou.God getrou.

    Continue Reading


  • Reg in eie oë

    Miga se ma het haar silwer gesoeken die man wat dit gesteel het vervloek.Toe Miga, haar seun, sy sonde teen haar bely,het sy die silwer aan die Here gewy. (Rig 18:1-3) Maar hulle het die ware God versaaken ‘n afgodsbeeld daarvan gemaak.In daardie tyd het Israel nie ‘n koning gehad:Wat reg is en eie oë…

    Continue Reading


  • Drie honderd jakkalse aan hul sterte gebind,het die Filistyne se koring en boorde verslind. (Rig 15:1-8)Ons sal moet verstaanwaar kom sy krag vandaan… Met die kakebeen van ‘n donkie in sy handemaak hy ‘n hoop van duisend lyke van vyande. (Rig 15:14-17)Ons moet dringend verstaanwaar kom sy krag vandaan… Hy het die stadspoort, kosyne en…

    Continue Reading


  • Simson se troue

    “Ek gaan met ‘n Filistynse meisie trou.”“Kry eerder onder jou eie volk ‘n vrou?”Sy ouers het nie besef alles kom van die Here af.Hy wou ‘n geleentheid skep om die Filistyne te straf. (Rig 14:1-4) Met die sterkte van die Heerhet Simson ‘n leeu verskeur.Later oppad troue toe het hyheuning in daardie karkas gekry. (Rig…

    Continue Reading


  • Die Israeliete het nog ‘n keergedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer.Hy het hulle oorgegee in Filistynse magmaar ook in dié verhaal wys God Sy krag… (Rig 13:1) Manoag se vrou het in kinderloosheid gekwyn.Die Engel van die Here het aan haar verskyn:“Jy sal ‘n seun in die wêreld bring,jy mag niks…

    Continue Reading


  • Jefta

    Die Ammoniete het by Gilead kamp opgeslaanWie sal as leier teen hulle op kan staan? (Rig 10:17-18) Jefta was ‘n seun van Gilead. Hy was ‘n dapper soldaat. As prosituut was sy ma onguur,sy broers het hom weggestuur… (Rig 11:1-3) As hulle God in gebed sou vra,sou hulle hulle anders gedra? Die Ammoniete was tot…

    Continue Reading


  • Gideon

    Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HeerWeer moes hulle die les met onderdrukking leer:Hulle moes langs bergstroompies in grotte blyen het niks van hul lande se opbrengs gekry. (Rig 6:1-5) In Egipte was julle gedompel in slawerny,Ek het julle uit daardie verdrukking bevry.Julle het hierdie land gekry sonder om…

    Continue Reading