Category: 02 Voor konings
-
Die Israeliete was aan God se opdrag ontrouAkan, seun van Serag, uit die Judastam,het die Here se gewyde goed vir hom gehou.Die toorn van die Here het teen Israel ontvlam. (Jos 7:1) Josua stuur toe manne om Ai te verkenNet so drieduisend manne hoef te gaan:Ai het min mense – ons kan maklik wen!Hulle het…
-
Veertig jaar terughet die Israeliete uit Egipte gevlug.God het die Rietsee oopgekloofen die volk het Sy almag geloof. (Eks 14:21-22) Veertig jaar laterstaan hulle voor die Jordaan se water…Die rivier het op een hoop gaan staanen die volk het God se almag verstaan. (Jos 3:7,13) Stapel twaalf klippe opmekaarsodat julle vir julle kinders kan verklaar:God…
-
Gaan verken die land – God gee dit in ons hand.Die pad wat God toe wyseindig in Ragab se huis. (Jos 2:1-2) Die koning het beveel: “Lewer die manne uit!Ragab: “Hulle is weg net voor die poorte sluit.”Oor hulle het sy vlas stopsels oopgespreisodat die soldate hulle nie kon kry. (Jos 2:3-6) Ons weet die…
-
Maak gereed en trek deur die Jordaan Los agter die woestyn se sanden trek in die beloofde land.Ek is by jou, oral waar jy gaan. (Jos 1:2-5) Maar waarop jy spesefiek moet let,is die uitvoering van die wet.Dit moet die rigsnoer wees van wat jy sê,oordink dit in die dag en as jy gaan lê.As…
-
Josua is deur God geroep.“Inname” sy nuwe beroep.Verseker: “Jy hoef niks te vrees,want Ek sal by jou wees.” Met geloof is die weg gebaan,ja, droogvoets deur die Jordaan.Die volke het begin bewe –dis ‘n God wat regtig lewe! Meng met heidenvolke verbode –hulle dien te veel ander gode.God is die enigste ware een.Vertroue net op…
