Category: 01 Pentateug
-
Jy moet jou seun gaan offer is wat Ek vra. (Gen 22:2)En Isak het self die offerhout gedra… (Gen 22:6)Pa, ek kan nie ’n offerlam hier sien? Seun, God sal self die lam voorsien. (Gen 22:7-8) Net toe Abraham die mes vat om te slagRoep God: “Abraham, Abraham, wag!Nou kon ek duidelik siendat jy My…
-
Sê nou U kry vyftig gelowiges daar,sal U Sodom en Gomorra dan spaar?As Ek vyftig krygaan Ek verby… Kan ek nog ’n keer waag:Is vyf en veertig te laag?As Ek vyf en veertig krygaan Ek ook verby… Miskien sal U veertig vind:Wees hul dan goedgesind?As Ek veertig krygaan Ek verby… Word tog nie vir my…
-
Jy sal beslis volgende jaar,dié tyd, jou eersteling baar.Sara het stil agteraf gelag:Om op haar jare te verwag! (Gen 18:10-14) Sara, jy moet ook nog leer:Niks is te buitengewoon vir die Heer…So het Sara vir Isak gekryen hom op agt dae laat besny. (Gen 21:1-4) Ek sal my enigste seun offer, o Heer,want U kan…
-
Abraham het in die onmoontlike geboorte geglo (Gen 18)en kry toe ‘n nageslag soos die sterre daarbo. (Heb 11:11-12)As jy glo aan Jesus se onmoontlike geboorte, (Luk 1:34-37)?skenk Hy aan jou die wedergeboorte! (II Kor 4:6, Joh 3:3-6) Uit geloof hou Abraham ‘n mes teen sy seun se nek, (Gen 22)want hy was oortuig dat…
-
Abraham en Lot kon nie genoeg kos vir hul vee kryen daarom het hulle besluit dat hul paaie moet skei. (Gen 13:6) Lot, as jy links kies sal ek regs gaan.Lot kies toe die vrugbare Jordaan.Hy het by Sodom sy tent opgeslaan,die stad met die sondige bestaan… (Gen 13:9-13) Abraham was aan die verbond getrouen…
-
Abraham, al is jy al nege en negentig,moet jy nou besef: Ek is God almagtig. (Gen 17:1)Ek sluit ’n verbond met jou wat ewig bly.Jy sal ’n groot nageslag van my kry.Jou nageslag sal hierdie land besit.Besny as teken, elke manlike lid. (Gen 17:7-11) Hierdie verbond wat ewig bly,geld ook nog vir jou en my.Ja,…
-
Jy moet ’n dier middeldeur snyvir die verbondsluiting met My. (Gen 15:10)Hierdie land sal eendag aan jou behoortoor vier geslagte pluk jul druiwe van ’n boord. Die fakkel het, toe die son ondergaan,alleen tussen die vleis deurgegaan. (Gen 15:17)Die verbond is eensydig gesluiten het ook sy nageslag ingesluit. (Gen 17:7) Hierdie verbond was net ’n…
-
Here ek gaan kinderloos sterf,’n slaaf gaan my besittings erf. (Gen 15:2,3)Die Here het hom buitentoe laat gaanAbraham, dít is wat jy moet verstaan: Jou nageslag so baie soos die sterre daarbo,dit is die belofte waarin jy moet glo. (Gen 15:5)Abraham glo toe daardie tekenen dis hom tot geregtigheid gereken. (Gen 15:6, Rom 4:3, 1953,…
-
-
Die mens dink hy is kragtigen bou Babel – hoe pragtig…Maar God is hoog almagtig,met taal word verwarring bekragtig. (Gen 11) O God, ek probeer my eie toring bouin plaas van om op U te vertrou.Laat U Gees ook op my daal,dan verstaan ek U liefdestaal! (Hand 2)
