Category: 01 Pentateug
-
Jetro het gou opgemerkJetro het gou opgemerkdat Moses hom dood werk.Jy moet leer om te delegeeren jou dinge te prioritiseer. Kry vir jou ‘n struktuurom kleiner sake te bestuur.Jy kan hulle dan leer wat is God se wilin plaas dat kleiner dinge jou dag vul! Wat is dit wat jou keerom God se sake te…
-
Deur die barre woestyn trek die volkonder die beskerming van die wolk.Die pad is hard, warm en swaar.Hul kos en water was gou al klaar. In Egipte was daar vleispotte en koring gerf –nou gaan ons van honger in die woestyn sterf! (Eks 16:2-3)Môre sal julle die heerlikheid van die Here sienmet kos uit die…
-
Sing liedere, sing tot Sy eer.Dink aan die magtige dade van die Heer.Leer van die wonders uit Sy hand:Hy hou Sy verbond altyd in stand. (Ps 105:1-8) God het sy volk in Egipte vergaar,maar as slawe is hul verdruk toe daar.Water in bloed en visse het gevrekmaar Farao wou hul nie laat trek. (Ps 105:24-29)…
-
Ek maak Farao koppig vir ‘n laaste keer,dan sal Egipte besef: “Ek is die Heer!” (Eks 14:4) Die Egiptenare storm met strydwaens in gelidDie volk het bang geword en tot God gebid. (Eks 14:10) Bly kalm. Waarvoor is julle so bang?God sal vir jul nood laat oorgaan in sang. (Eks 14:13-14) Die Israeliete het op…
-
Elke eersgeborene sal sterf!Die slafin sal oor haar kind weën.‘n Gehuil op elke Egiptiese werf.Selfs die koning sal treur oor sy seun… (Eks 11:4-7) Smeer bloed van die lam aan die kosyn.Eet die vleis en ongesuurde brood.Waar Ek bloed sien, kom geen pyn,maar anders maak Ek die oudste dood! (Eks 12:7-13) As herinnering moet julle…
-
Daar op die berg se randhet die bos bly brand… “Trek uit jou skoene – dis gewyde grond!Ek is wat Ek is – die God van die verbond. (Ek 3:5-6)Ek het gehoor en gesien hoe my volk ly,daarom het Ek afgekom om hulle te bevry.” (Eks 3:7-8) “O God, ek het ‘n vraag:Wie is ék…
-
Vir vierhonderd en dertig jaarhet die volk vermeerder daar. (Eks 1:7, 20)So vul hul feitlik Egipteland,so baie soos die see se sand! (Gen 12:2, Gen 32:12) Farao het vir hulle begin skriken hulle as slawe onderdruk. (Eks 1:11)Toe dit steeds blyk dat hy die stryd verloor,gee hy opdrag om die seuntjies te vermoor. (Eks 1:22)…
-
Kom my seuns, ek wil julle leerwat met julle nageslagte gaan gebeur. (:1) Ruben, toonbeeld van my krag,jy is die oudste en het gesag.Jy verloor jou leierskap nou,oor jou vergrype met my vrou. (:2-3) Simeon en Levi altyd reg vir geweld.Julle nageslag sal dit ontgeld!Julle het koelbloedig vermoor,vespreiding tussen die stamme lê voor. (:6-7) Juda,…
-
Toe Josef sy broers se buiging gewaar,het hy besef sy kinder drome word waar. (Gen 45,6-9)As kind het hy ons om genade gesmeeknou word sy dood op ons gewreek! (Gen 45:21-22) Ek is julle broer wat julle as slaaf verkoop hetGod het my vooruit gestuur om lewens te red! (Gen 45:5)God het my aangestel om…
-
In die tronk het God Josef sy troue liefde laat ondervind.Die gevolg? Die tronkbewaarder was hom goedgesind. (Gen 39:20-22) Skinker en bakker, hoekom lyk julle so bedruk?Vreemde drome het ons vannag geruk…Die drome beteken God gaan dinge laat gebeur:Goed en sleg en julle kan dit nie keer! (Gen 40:6-7) Ek het gedroom van sewe vet…
