Category: 01 Pentateug


  • Die reënboog

    Toe Noag en sy gesin die ark verlaat,was ‘n offer aan God hul eerste daad. (Gen 8:20) Seisoene, dag en nag, sal altyd bly bestaan:julle sal nie weer met ‘n vloed vergaan.En wanneer die reënboog verskyn in prag,onthou dan My belofte bly altyd van krag. (Gen 9:9-11) Maar ook vir joú is die reënboog boodskap…

    Continue Reading


  • Noag is gered deur geloofin dit wat God vir hom beloof. (Heb 11:7) Die ander het geëet en gedrink en getrouen nie op God se beloftes vertrou. Noag was veilig agter die ark se deurdie ander is deur die vloed weggesleur. Niemand weet wanneer is die uur,wat God sy Seun weer aarde toe stuur.Vir party…

    Continue Reading


  • Wat bou jy?

    Dit het die Here bedroef gemaakom te sien hoe sleg het die mens geraak.“Ek sal die mens van die aarde af veeen so ook die diere daarmee.” (Gen 6:5-8) God het eers gewaarsku en geduld gehad (II Pet 2:5)maar daarna sy donderstem losgelaat. (Job 36:22-3, 37:1-5, 11-13)Maar God het Noag genade bewysen in geloof bou…

    Continue Reading


  • Noag het naby GOD geleefen na regverdigheid gestreef.—Korrup was die AARDE,—vrede het nie meer waarde.—- “Ek gaan alle mense VERDELG,—-die wêreld met water verswelg” ——Gehoorsaam het hy ark ‘n geBOU——om twee van alle diere te hou. ——–Noag en sy hele gesin——–en die diere gaan toe IN.———-Die weer het opgesteek———-en FONTEINE het oopgebreek.————WATERS het oor berge…

    Continue Reading


  • Vir die vrou het God gesê:Jy sal met pyn kinders hê.Na jou man sal jy smag,maar oor jou het hy mag. (Gen 3:16) Adam, omdat jy jou eie eer soek,is die aarde deur jou toedoen vervloek.Net deur harde werk sal jy eet,jou einde is stof, moet jy weet. (Gen 3:17-18) God het vir hulle velklere…

    Continue Reading


  • Sondeval

    Adam was alleen.Eva uit ribbebeen. (Gen 2:22-24)Die slang was listig.Eva eet rustig. (Gen 3:1-6) Adam eet saam,Eva is skaam.Klere van blaar,God weet klaar. (Gen 3:7-11) God jaag uit.Slang wil byt.Eva ‘n onderdaan.Adam werksbestaan. (Gen 3:14-19) Ek eet saam:o, so skaam!Ek wil skuil,my klere vuil… Tweede Adam kom:Alle straf op Hom!Ek van sonde vry:Wit klere gekry!…

    Continue Reading


  • God regeer

    U hou alle dinge in stand.Ja, alles is in U hand. (Heb 1:3)Nie eers ‘n haar val van my hoofsonder U wil, het U beloof. (Luk 21:18) U is ten volle in beheer.U is die een wat regeer. (Heb 1:4)Al voel dit soms U moes keer,selfs dan was dit U wil, o Heer. (Gen 50:20)…

    Continue Reading


  • Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mensas ons verteenwoordiger, ons beeld, is My wens,sodat hy kan heers oor die vis in die see,die voëls in die lug, en die diere daarmee.” (Gen 1:26-27, Ps 8:4-9) As Sy beeld moet ons reflekteerhoe lyk God se heerlikheid en eer.Sodat ander mense Hom kan sienen lus…

    Continue Reading


  • God het die hemel en aarde geskepdeur net eenvoudig woorde te rep.Die Gees het op die waters gesweef.God het gesê en toe begin dit leef. (Gen 1:1-3) In die begin was die Woord daarSelf is Hy God, word daar verklaar.Alles het deur Hom tot stand gekom,ja, alles het ontstaan deur Hom. (Joh 1:1-3, 1953) Hy…

    Continue Reading


  • God se magtige skeppingsdaadkom bloot deur net te praat (Gen 1)Die hemel getuig van Sy mag,die uitspandel besing Sy krag (Psalm 19:1-3)Hy het die mens geskep tot Sy eer. (Gen 1:25-26, Jes 43:7)Ja, alles is geskep vir en deur Jesus, ons Heer. (Kol 1:16)      Satan het kom leer:     Soek jou eie eer……

    Continue Reading