Author: totueer
-
Geldgierigheid is die wortel van kwaadDie najaag van geld is ‘n ellendige daad. (I Tim 6:10)Tevredenheid is ‘n lewenskuns:Dan word godsdiens die wins! (I Tim 6:6) As jy vrygewig uitdeel en gee,bring dit skatte in die hemel mee.Wees ryk in goeie dade en gee vry:Dis ‘n belegging om die lewe te kry. (I Tim 6:18,19)
-
Gelowiges wat as slawe dienmoet hulle eienaars met eerbied bejeënsodat ander die Christelike leer sienen nie dit kwaadpraat nie, maar seën. (I Tim 6:1-2) Iemand wat ‘n ander leer verkondigen wat met twisvrae en stryery sondig,is met sieklike beheptheid van die waarheid beroof,van die gesonde leer om God in alles te loof. (I Tim 6:3-5)…
-
‘n Ouer man moet jy nie skerp teregwys,maar vermaan soos jy eer aan jou vader wys.Ouer vroue moet jy soos moeders vermaanen jonger vroue moet as susters voor jou staan.Vermaan sonder verwytin alle eerbaarheid. (I Tim 5:1-2) Weduwees, alleen agtergelaat,word in jou sorg oorgelaat,maar as sy nog kinders en kleinkinders het,wys hulle dat hulle teenoor…
-
Die Gees het van die eindtyd gesê en beloofdat sommige afvallig sal word van die geloof.Misleidende geeste sal hulle denke vasvangen hulle sal bose geeste se leerstellings aanhang. (I Tim 4:1) Hierdie dwaalleeraars se gewete is toegeskroeien wil hulle met huweliks- en kos reëls bemoei.God het voedsel vir gebruik oorspronklik goed gemaaken dit kan weer…
-
In hoofstuk een het ons geleervan die evangelie van God se heerlikheid en eer.In hoofstuk 2 het ons verstaandat ons biddend op ons knieë moet gaan. Om die gemeente daarmee te bedienmoet ons geestelike leiers so sien: ‘n Ouderlingword so besing: Onberispeliken tog ook inskiklik Getrou veral aan sy vrou. Vredebewakeren nie ‘n rusiemaker. Gasvryen…
-
Van Paulus, wat Jesus sy Verlosser loof,aan Timoteus, my eie kind in die geloof .Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus, die rede. (I Tim 1:1-2) Daar is mense wat vals leerstellings versprei,daarom wil ek hê dat jy daar moet bly.Hulle bring net onnodige twis gesprekke meeeerder as vorming wat God…
-
Timoteus, ek skryf die brief aan joudat julle as Gods gesin, jul reg gedraen die waarheid beskerm en dra.Híerdie waarheid moet julle onthou: (I Tim 3:14-15). As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig die reg is in Hom, aan die engele het Hy sy verskyning gemaak. Heidennasies is deur…
-
-
-
