Your cart is currently empty!
Author: totueer
-
totueer
posted on
No comments on Ontdek Haggai, graad 1-2Ontdek Haggai, graad 1-2
-
totueer
posted on
Haggai, oorsig
-
totueer
posted on
Erediens, 23 Augustus (audio)
-
totueer
posted on
DGM Gebed
O God, U het ons hier vergader,om in gebed tot U te nader.Ons wil dissipelmakers bedien,laat ons die werk van U, O Gees sien. O Wingerdstok, ons wil in U blyLaat U woorde ons hart bevry.U het beloof ons kan vra net wat ons wil hê, en U sal ons dit nie ontsê:Maak ons, U…
-
totueer
posted on
Gebed: Job 32:12,18 en 33:1-3
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
-
totueer
posted on
Gebed: Mat 7:24-27
Rotsmense O God, gee vanoggend vir my insiguit Matteus sewe vers vier en twintig: Laat my na U Woord luister en dit vertrou.Ja, soos ‘n verstandige wat sy huis op ‘n rots bou.As storms en winde oor my huis gaanlaat dit stewig op daardie Rots staan. O genadige God, gryp in met U hand,so baie…
-
totueer
posted on
Gebed: Job Job 32:12,18 en 33:1-3
O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…
-
totueer
posted on
Gebed: Mat 4:4, Deut 8:2-5
O God, sal U my tafel vandag versiermet Matteus vier vers vier: U het die volk vir veertig jaarin die woestyn gelei en gespaar.U het dit gedoen om hulle nederig te maaken om te toets of hulle gehoorsaam sou raak. U het hulle honger laat leien hulle toe manna laat kry.‘n Soort brood wat niemand…
-
totueer
posted on
Gebed: Ps 1:1-2
O God, ek bid vandag uit Psalm eenvir mede gelowiges, ja vir U dogter en seun: Vir hulle is my hart se wens,om die geluk te vind as mens,wat nie saam met die raad van goddelose gaanen nie op die pad van die sondaars staan.Ek wil veral vanoggend vir hullle bid,dat hulle nie in die…
-
totueer
posted on
Gebed: Luk 24:27,31,44-48
O God, raak vanoggend ons harte aanmet wat in Lukas vier en twintig staan: U Seun het self in hierdie deel gesê,dat Hy die lydingsgebeure uit die Ou Testament uitlê.U Gees het die wat geluister het se oë oopgemaaken toe eers sien hulle die opgestane Jesus raak. Open ook so ons oë en die wat…