Author: totueer
-
-
As ons die Ou Testament aanbied, hang ons die volgende prente op wat baie help dat die gehoor die storielyn kan onthou.
-
Hier is ‘n kort uitdeelstuk in digvorm vir die Ou Testament oorsig.
-
Hier is die volledige handleiding van die Ou Testament Oorsig. DDie materiaal is so ingerig dat dit 12 x1 uur lesse bevat.
-
Lees die Ou Testament in 52 kronologies deur
-
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
